Pablo Software Solutions
Copyright © . All rights reserved.
This website was powered by Ewisoft Website Builder.
Is Jesus Christus 'n wit mlungu? ...of 'n swart Modimo? :Website Builder
Web Title

Ligafdruk van die voorblad: Is Jesus Christus 'n wit mlungu? of 'n swart Modimo. Deur Dirk van Vuuren. Dogter van Sion

Vir wie het YaHWeh gekom?

Matthéüs 5:17

Opsommend kan die Woord dus as volg gelys word;

1. Die hele Wet, Génesis tot Deuteronómium.

2. Al die Profete, vanaf Esra tot Maleagi.

3. Die boeke Psalms, Spreuke, Prediker, Hooglied ensovoorts.

4. Díe vier Evangelies, Matthéús, Markus Lukas en Johannes waar Jesus se eie Woorde woordeliks en in die eerste persoon aangehaal word.

5. Die boeke van die Apostels waar hulle getuig oor wat die Woord gesê en gedoen het.

Johannes 12:47-48

47 En as iemand na My woorde luister en nie glo nie, Ek oordeel hom nie; want Ek het nie gekom om die wêreld te oordeel nie, maar om die wêreld te red.

48 Wie My verwerp en My woorde nie aanneem nie, het een wat hom oordeel: die woord wat Ek gespreek het, dit sal hom oordeel in die laaste dag.

In Markus 16:15 praat die skrywer van die "ganse mensdom" waar die evangelie verkondig moet word. Dieselfde beginsels geld vir hierdie stuk as vir Matthéüs 28:19. Verder sien ons dat hierdie laaste gedeelte van Markus nie deel uitmaak van die oorspronklike Griekse Texus Receptus-dokumente nie. Dit is dus 'n invoeging en die Nuwe Afrikaanse Vertaling gee dit ook so in die betrokke teks aan.

1 Johannes 2:4: Hy wat sê: Ek ken Hom - en Sy gebooie (Sy opdragte) nie bewaar nie - is 'n leuenaar en in hom is die waarheid nie.

want Israel het vermeng met die volke, Israel is soos 'n roosterkoek wat nie omgedraai is nie (Hosea 7:8)

1 Petrus 1:15-16

15 Maar soos Hy wat julle geroep het, heilig (apart) is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig (apart) word,

16 omdat daar geskrywe is: Wees heilig, want Ek is heilig.

Hebreërs 11:1 omskryf geloof só:

1 DIE geloof dan is 'n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, 'n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.

Jakobus 2:17-18 maak die saak honderd persent duidelik:

17 Net so is ook die geloof, as dit geen werke het nie, in sigself dood.

18 Maar iemand sal sê: Jy het die geloof en ek die werke. Toon my jou geloof uit jou werke, en ek sal jou uit my werke my geloof toon.

Verlossing kom net uit werke en enigiemand wat sê dat dit uit genade kom, sit die pot mis en is op pad na die verderf. Genade is iets wat 'n liefdevolle Vader oor ons uitgestort het, en dit is net Sy genade dat Adam en Eva nie na die sondeval uitgewis is nie. Dis net Sy genade dat u en ek nog nie, na al die voorgemelde gruwels wat ons teenoor Sy eniggebore Seun gepleeg het, uitgewis is nie. Om nou op u blaker te wil gaan sit en te sê; "O, maar Sy genade is net genoeg", is 'n passiewe kerklike leerstelling wat op menslike drek gebak is. Lees Matthéüs 25:31-46 oor die naak, honger en gevange kind van JaHWéshua wat nie deur sy mede-broers geklee, besoek en gevoed is nie. Dit is die werke wat ons moet hê, die werke van die Liefde. Eerstens is liefde tot God werke en tweedens is liefde vir jou naaste werke van die Liefde. Aan hierdie twee gebooie (werke of handelinge) hang die hele wet en die profete (Matthéüs 22:40)

Ware geloof is nie 'n halfhartige Sondagsaanbidding nie, dis totaal

As u 'n gelowige is, moet u in die bestaan van Engele glo. Die Woord is baie duidelik hieromtrent en in Matthéüs 18:10 word die belofte van beskerming gegee indien u die geloof van 'n kindjie in JaHWéshua sal hê. Let wel, nie in die dominee nie, nie in die kerk nie, maar in Hom, JaHWéshua, die Messias!

10 Pas op dat julle nie een van hierdie kleintjies verag nie; want Ek sê vir julle dat hulle engele in die hemele altyd die aangesig sien van my Vader wat in die hemele is.

Dit word ook bevestig in die wonderlike Psalm 91:

1 HY wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige.

3 Want Hy is dit wat jou sal red uit die net van die voëlvanger (leuenpredikers) van die verderflike pes (vigs).

4 Hy sal jou dek met sy vlerke, en onder sy vleuels (Sy Gees) sal jy skuil; sy trou is 'n skild en pantser.

5 Jy hoef nie te vrees vir die skrik van die nag (plaasaanvallers), vir die pyl wat bedags vlieg nie,

6 vir die pes wat in die donker wandel (bose voorvadergeesaanbidders wat blanke vroue verkrag), vir die siekte wat op die middag verwoes nie!

Laaste keer geredigeer: 2005 / Geplaas: 31 Maart 2017