Pablo Software Solutions
Copyright © . All rights reserved.
This website was powered by Ewisoft Website Builder.
die Uitverkiesing :Website Builder
Troos of Vertwyfeling...? :Luister na die Woord :die Uitverkiesing geskied in Jesus Christus :Wie is 'Ons in Hom' ? :Uitverkies voor die grondlegging van die węreld :Uitverkies om heilig en sonder gebrek te wees :Voorbeskik tot kinders van God :die Troos van die Uitverkiesing :die Verkiesing van Judas Iskariot :die Pynlike ervaring van Jesus :Het God vir Judas bestem tot verraaier? :Wat van Johannes 17:12 ? :En wat van Romeine 9 ? :Wat is die probleem waarop in Romeine 9 geantwoord word? :Waarom is Israel dan verwerp? :'n Beeld van die Uitverkiesing
die Uitverkiesing

Heil die leser:

Aan die oorspronklike spelling (sien: Veranderinge aangebring), leestekens en bewoording het ek geen veranderinge aangebring nie, hoewel die uitleg effens verander is. Die rede vir hierdie verandering is omdat die boekie eintlik meer 'n "traktaatjie" is wat uitgegee was in boekvorm. Indien enige persoon hiermee fout vind, kontak my en ek sal dit herstel.

Veranderinge aangebring:

Bybel verwysing in bold

Bybelboek name herstel volgens druk van 1946

a4Y, 9 Mei 2008

Geen datum is beskikbaar in die boekie nie, maar dit was 'n "dure" 35c !

    

 

Laaste keer geredigeer: 2008 / Geplaas: 31 Maart 2017