Pablo Software Solutions
Home      Simulators      Site Map      Lionel      Website Builder
ATS City Coords      ATS Companies per city      ETS2 City Coords      ETS2 Companies per city

You can, by all means, send an email if you think some of the content was wrongly placed on the site.

Or maybe you need some info which you believe can help others too.

Sunday morning coming down

Jy weet hoe om mods te laai, maar is nie seker of jy weet hoe om jou eie te bou nie. Jy het na my gekyk asof jy by jouself dink: "Die bliksem lieg dat die spoeg so spat."

Hier is vir jou 'n paar vieslike mods wat ek tans gebruik. Download, gebruik, verander, maak nie saak hóé jy dit gebruik nie - alles is verniet anyway:

Party of almal was die oorspronklike files, ander gedownload wat ek net gemod het - dit is immers mods...

 

Hierdie lorrie het ek beslis nie self gebou nie - ek's te stupid:

 

Iveco het ek goedkoper gemaak, met nog 'n paar ander goedjies by:

Aaa1 1st MOD.scs

 

Maak nie hoe en wat jy probeer doen nie, daar is 3 goed wat ek nog nie kon cheat nie.Indien jy dit kon regkry, laat my weet asb.  

Groete

Jan

 

 Nota:

Indien jy klaar is met hierdie bladsy - gelees of download, gooi my 'n email dat ek dit kan afhaal... dis nie regtig deel van my site nie hahaha

...still empty

This site does not send out any newsletters or whatever people think sites can steal from them

Games and other programs, books and notes belong to the respected owners of such programs and their copyright laws.

Copyright © Q-Fo. All rights reserved. I like that. In this day and age - it means nothing. Everybody steals and place their names to it as if it's their own
This website was powered by Ewisoft Website Builder.