| 2 | thisis | ||
|
Plasings Adam & Gawwah Gene-Lyn van JaHWèshua ANDER Site Map Website Builder |
Kain Abel Set Dogter 1 Dogter 2 Dogter 3 |
GEN 1:27 : En Elohim het die adamiet geskape na SY beeld; na die beeld van Elohim het HY hom geskape; man en vrou het HY hulle geskape. GEN 3:20 : En die Adam het sy vrou Gawwah (Grieks: Eva) genoem, omdat sy moeder geword het van alles wat lewe. OPR 1:12 : JaHWeH Elohim het hulle daardie dag uit die Tuin van Eden verdryf om die Adamah [die adamiet se Aarde] te bewerk waaruit hulle geneem is. En hulle het gegaan en gaan woon aan die oostekant van die Tuin van Eden; en Adam het sy vrou Gawwah beken en sy het twee seuns en drie dogters gebaar. [Génesis 3:23; Wysheid van Salomo 10:1] GEN 5:3 : Toe Adam honderd-en-dertig jaar oud was, het hy ['n seun] verwek na sy gelykenis, na sy ewebeeld, en hom Set genoem. GEN 5:5 : So was dan al die dae van Adam wat hy geleef het, negehonderd-en-dertig jaar, en hy het gesterwe. This website was powered by Ewisoft Website Builder. |