| Baälpriesters en Valse priesters in die Christendom :Website Builder |
| Inhoud :Insetsel deur Woordverwerker :Hoofstuk 1 :Hoofstuk 2 :Hoofstuk 3 :Hoofstuk 4 :Hoofstuk 5 :Hoofstuk 6 :Hoofstuk 7 :Hoofstuk 8 :Hoofstuk 9 :Hoofstuk 10 :Hoofstuk 11 :Hoofstuk 12 :Hoofstuk 13 :Hoofstuk 14 :Hoofstuk 15 :Hoofstuk 16 :Hoofstuk 17 :Hoofstuk 18 :Hoofstuk 19 :Hoofstuk 20 :Hoofstuk 21 :Hoofstuk 22 :Hoofstuk 23 :Hoofstuk 24 :Hoofstuk 25 :Hoofstuk 26 :Boeke |
| Hoofstuk 1 Die begin van die beskawing |
|
Christus se bevel aan Sy apostels was om die koninkryk te gaan verkondig Matthéüs 10:7. Hy het nie die woord evangelie gebruik nie. Wat is die verskil? ... Net mooi niks! Evangelie beteken die ontwyfelbare waarheid van die koninkryk en dit is mos wat Hy ook die hele tyd wat Hy hier was gedoen het. Nou wat behels die verkondiging van die koninkryk? Hy het gesê: dat die koninkryk berei word van die grondlegging van die wêreld af.Matthéüs 25:34 Wanneer was die grondlegging van die wêreld? Hy het gesê dat dit vanaf Adam en Eva is, Lukas 11:50-51 Abel was die eerste slagoffer van die vyandskap (Génesis 3:15 ) van die duiwel in sy stryd teen God om Hom te verhinder om sy koninkryk op die aarde gevestig te kry. Die grondlegging van die wêreld is dus ook dieselfde as die begin van die Bybel en die hele Bybel beskryf die verhaal van die godsplan en die poging van God om sy koninkryk te vestig; en die vyandigheid, teenstand, oorloë en politieke stryd van die Bose god van hierdie wêreld, om die koninkryk van God te laat misluk. Hy het gedurig probeer om die mensdom te mislei Openbaring 12:9 en ook daarin geslaag om hulle sinne te verblind 2 Korinthiërs 4:4 en nou naby die einde is hy meer voorspoedig in sy optrede as ooit te vore. Die hele stryd tussen die linkse nasies aan Satan se kant; en die regse nasies aan God se kant gaan dus oor die koninkryk en die koninkryk is die stryd soos prof. S.J. van der Walt gesê het. Die hele Bybel handel dus oor die bereiding van die koninkryk en dit is wat Christus verkondig het en dit is die leer wat Hy sy apostels beveel het om te verkondig. "Gaan preek en sê die koninkryk het naby gekom" Matthéüs 10:7. Die verkondiging van die evangelie is dus niks anders as die beskrywing van die bereiding van die koninkryk dwarsdeur die hele ganse Bybel en die Adamitiese ras en Israel volk wat daarvoor geskape en geformeer is. Christus het gesê Hy het gekom om die profesieë te vervul maar nie om die wet te ontbind nie. Matthéüs 5:17-18. Hy het niks kom verander nie. Hy het Self gesê: dat Hy uit Homself niks doen sonder dit wat Hy van sy Vader gekry het nie Johannes 5:19 en Johannes 14:10. Hy het dus niks verander nie, maar die hele Bybel bevestig. Gevolglik is dit dus verkeerd van sommige leraars wat beweer dat die Ou Testament uigedien is en dat die evangelie van Christus 'n heel ander nuwe bedeling is. Die rede vir so 'n mening is omdat hulle die hoofrol van die hele drama van die bereiding van die koninkryk en die koninkryk self - wat deur die volk Israel hier op aarde gevoer sal word onder die persoonlike heerskappy van die Messias - verwyder het uit die Bybel en dit vervang het met 'n ander koninkryk wat nie op die aarde sal wees nie en wat uit die Algemene Kerk uit sal bestaan en wat glo in die hemel sal wees. So het hulle dus 'n nuwe tema aan die Bybel voorsien. Christus het gesê dat die koninkryk nie aan al die mense van die wêreld gegee is nieMatthéüs 13:10-11. In konteks hiermee lees ons dat God die hemelgode, die son, sterre en die maan aan al die ander nasies uitgedeel het om te aanbid Deuteronómium 4:19 en al die ander volke mag wandelelkeen in die naam van sy god Miga 4:5. Dit is dus nie sonde vir al die nasies van die wêreld om afgode te dien nie, behalwe net vir die volk van Israel alleen vir wie dit ten strengsteverbied is Jeremia 8:1-2 en 5. Christus het dus nie 'n nuwe godsdiens of 'n nuwe volk begin toe Hy hier was nie. Volgens die Woord van God dwarsdeur die Bybel is dit duidelik dat die koninkryk van die hemele op aarde sal wees, dat alles nog fisies sal wees, dat daar nog mense sal wees maar wat buite die koninkryk sal wees, wat honde genoem sal wees en towenaars en hoereerders en moordenaars en afgodsdienaars en dié wat leuens liefhet Openbaring 22:15. As die koninkryk 'n geestelikeryk in die hemel gaan wees, wie gaan dan vir wie vermoor en wie gaan betower word? En watter afgode sal daar dan in die hemel wees? Hoe sal party binne en party buite wees? En in die straat en weerskante van die rivier sal bome wees wat twaalf maal per jaar vrugte dra: Vir wie om te eet? Of sal die leraars beweer dat dit geestelike vrugte sal wees? Let dan op die volgende: "en die blare van die bome is tot genesing van die nasies". Watter soort siektes sal dan onder die engele wees? Of sal hulle ly aan geestelike siektes? En watter nasies sal daar in die hemel of tussen die engele wees? Lees die hele Openbaring 22. Dit is duidelik "van die hemele" 'n wêreldkoninkryk sal wees en nie "in die hemel" nie, soos dit dwarsdeur die hele Bybel beskryf word. Dit is duidelik dat die kerklike koninkryk waarvan ons in die baie preke hoor, 'n geheel ander koninkryk is as die koninkryk van die Bybel. Ons het dus te doen met 'n stelsel van dubbelestandaarde in ons kerke. Alhoewel linksheid volgens die Bybel beteken om aan die duiwel se kant te wees en regsheid aan God se kant, beteken dit nie dat regses gevrywaar is van alle vorme van dwaalleer en valsheid net vanweë die feit dat hulle regses is nie. Hulle kan nog onder die invloed van linksheid of valse godsdiens wees. Ds. S.J. du Toit het in sy boek Onvervulde Profesieë geskryf dat dit baie duidelik volgens Matthéüs 24 tot 26 is, dat Christus die laaste dae nie sien as 'n tydperk van ongodsdienstigheid nie, maar van valse godsdiens. Dit wil sê hulle sal goeie gelowiges wees in dit wat vir hulle gepreek word. As dit valsheid is, dan is hulle goeie gelowiges in valsheid en ongelowiges in die Woord van God soos Hy dit aan ons gee deur die Bybel. Glo ons dan nie wat Hy vir ons sê soos wat Hy dit laat skryf het deur sy profete nie? Gedurende die 6000 jaar vanaf Adam het die duiwel en sy dienaars dit van tyd tot tyd reggekry om die godsdiens van die hemelse God binne te dring en dit te beheer soos bv. by Elia, by Jeremia en Eségiël, by Christus en by Martin Luther. Wat was die gevolge? By Elia het die baälpriesters wat die godsdiens beheer het, die ware profete wat hulle gewaarsku het, vervolg en vermoor vanuit die godsdiens of soos ons dit in hierdie dae ken as die kerk van daardie tyd. Hulle het daarin geslaag om die hele volk van Israel te mislei behalwe 7000 wat getrougebly het en nie die knië voor Baäl gebuig het agter die verleiding van die baälpriesters aan nie 1 Konings 19:18 en Romeine 11:4. Daar was 850 baälpriesters in volle beheer van die destydse kerk van God. In die tyd van Jeremia en Eségiël was die tempel weer ten volle in die mag en beheer van die baälpriesters soos ons lees in hoofstukke 8-10 van beide profete. Jeremia was ook wreed vervolg deur die baälpriesters toe hy hulle waarsku. Selfs in Egipte het die Israeliete vir hom gesê: "Hulle sal na hom, en sy God nie luister nie". In Eségiël 9 lees ons hoe God weer die tempel met geweld gesuiwer het deur die man met wit klere en die inkpot aan sy heup. Toe Christus kom, was die tempel weer eens in die beheer van die Edomiete wat as Jode bekend was en Sy stryd was soos ons weet, ook teen die kerk. Die vervolgings teen Hom en ook sy moord was vanuit die tempel teen Hom en sy volgelinge gevoer. Twee jaar ná die kruisiging het Simon die towenaar waarvan ons lees in Handelinge 8, begin met die valse godsdiens van vermenging met baäldiens en Bybeldiens. Dit was blykbaar die begin van die dubbele standaarde en valse godsdiens wat sou aanhou tot die einde toe soos ons dit vandag het en waaroor Christus ons so baie gewaarsku het. Verskeie manne het later begin waarsku daarteen, maar almal onder die valbyl of op die brandstapel gekom. Martin Luther was een van hulle wat meer geluk gehad het om verder te vorder. Hulle het egter teen hulle eie kerk waarvan hulle priesters was geprotesteer nl. dieKatolieke of Algemene Christelike Kerk. Volgens Des Griffin en Fraser skryf, het die primitiewe Christelikheid - die leerstellings van Christus en die geloof van die apostels - twee tot driehonderd jaar na die dood van die apostels van die toneel verdwyn. Die vervolgings en moorde was weer eens vanuit die geledere van die kerk teen enig iemand wat dit durf waag het om te waarsku teen die valshede. Volgens die profesieë sal dit weer so wees in die laaste van dae: Verbanning van boeke het reeds begin en selfs sluipmoorde het alreeds plaasgevind. Hulle besit enorme magte om alle lastiges net uit hulle pad te stoot. Dit word so gedoen om veral die Europese - Blanke - Westerse nasies in onkunde te hou ten einde die Adamitiese ras en veral die Israeliete uit te wis. Dit vergemaklik die pogings van die Bose om die mense se sinne te verblind en die hele wêreld te mislei. Liberalisme is die valse metodes en werke wat deur die valse profete en die antichris dienaars uitgevoer word ten gunste van kommunisme en satanisme en in die godsdiens is dit eintlik die linkse weg van die Bose. As hulle lees wat hier van hulle geskryf is, sal hulle my seker wil veroordeel, maar dit is vir my 'n geringe saak om van mense veroordeel te word omdat ek die waarhede van die Woord van God verdedig. Maar net soos in die tye van Elia, Jeremia, Christus en Luther sal dit weer wees aan die einde van tye waarin ons nou leef. Ons is daarteen gewaarsku deur die profete en deur die Messias Self. Die duiwel se magte het weer eens die godsdiens geskaak en enigiemand wat daarteen waarsku sal te lyfgegaan word. Ons lees mos dat aan die einde die voortdurende offer (godsdiens) en die goddeloosheid saam sal wees (Daniël 8:11-12, 11:31-32, Openbaring 13, 19:20). Of die leser nou na die waarskuwings wil luister of nie, is elkeen se eie saak, maar ons leer egter uit die Bybel: "Beproef alle dinge en behou die goeie!" Ten spyte van al Christus en die hele bybel se waarskuwings teen die valse godsdiens lyk dit of dit maar op dowe ore van die gelowiges val. As ons nie wil glo dat daar valshede in die kerke is nie, dan glo ons ook nie in Christus nie. As ons glo dat die evangelie die leer van Christus is, dan is sy waarskuwing teen die valse godsdiens tog seer sekerlik ook deel van die evangelie; en dan is dit ook deel van ons godsdienstige pligte om die godsdiens te ondersoek en te waarsku teen enige vorm van valsheid wat daarin te vinde is. As ons hierdie pligte versuim, dan pleeg ons ontrou teenoor Hom. "Verlos ons van die Bose" beteken om verlos te word van die hedendaagse wêreldheerskappy van die Bose, die duiwel vir 'n klein tydjie, aan die einde van die 1000 jaar, ontbind word en onmiddellik sal hy weer die vrede versteur soos gedurende die afgelope 6000 jaar vanaf Adam. Hy en sy volgelinge sal egter deur die vuur uit die hemel verslind word, en hy sal in die poel van vuur gewerp word vir ewig. (Openbaring 20:7-10) Met hom uit die pad uit sal daar dan ewig vrede wees. Die Vader self sal dan ook met die nuwe hemel, neerdaal en sy woonplek op dié wêreld kom maak. (Openbaring 21:2) "En wanneer alles aan Hom onderwerp is, dan sal ook die Seun self Hom onderwerp aan die Een wat alles aan Hom onderwerp het, sodat Yahweh alles in almal kan wees." (1 Korinthiërs 15:28) Die wêreldheerskappy is destyds reeds deur Hom aan Adam gegee: "En God het hulle geseën en God het vir hulle gesê: Wees vrugbaar en vermeerder en vul die aarde, onderwerp dit en heers ....."(Génesis 1:28) Dit is vyf bevele. Maar Satan - Nakash1 of Lucifer - was gou by om hierdie Koninkryk wat hier begin berei is, te vernietig deur die mens wat vir dié doel geskape is, te probeer vernietig deur uitbastering en hy kom en mislei vir Eva. Nakash was natuurlik kwaad omdat hy geweet het dat hierdie nuwe koninkryk uiteindelik die wêreldheerskappy uit sy hande sal neem. Yahweh was toe weer kwaad vir Nakash oor die seun wat hy by Eva verwek het naamlik Kain en Hy sê vir Nakash: "Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad." (Génesis 3:15) Saad beteken: kinders, kroos of 'n nageslag. Kain se geslag was dus 'n geslag van Satan of m.a.w.slangsaad. Uit hierdie geslag het baie nasies ontstaan en ook uit die suiwer blanke geslag van Adam het baie nasies ontstaan. Yahweh het vyandskap gestel tussen hierdie twee groepe nasies of saadlyne of partye en van toe af bestaan daar 'n politieke stryd om die koninkryk, en haat tussen die twee partye deur Yahweh self ingestel, van aanhoudende stryd en oorloë tussen die twee saadlyne en volgens die hele Bybel sal dit op geen ander manier beëindig word as met die laaste groot oorlog nie. Daarom se Yahweh vir ons deur sy profeet Daniël"...en tot die einde toe sal dit oorlog wees, vasbeslote verwoestings ... en op die vleuel van gruwels sal daar 'n verwoester wees, en wel tot die einde." (Daniël 8:17,26) Dit word in baie plekke in die Bybel bevestig, bv. Eségiël 38 en 39; Joël 2; Openbaring 13:7; 17:14 ens. Die Bybel is dus ook 'n program van oorlogsvoering. As mens dus die Bybel woordeliks aanvaar soos wat dit geskryf is, dan moet ons glo dat daar twee geslagte uit Eva gevolg het, een waarvan Adam die vader is; en die geslag van Kain waarvan die duiwel die vader is. Hoe anders kan Génesis 3:15 dan vertolk word as dat daar 'n geslag van die duiwel was? Indien die Bybel dan so geglo word, kan mens verstaan waarom Yahweh al die baie nasies wat uit dié geslag spruit, dwarsdeur die Bybel so haat. Volgens Lukas 11 sê Christus – Yahshua/Yahweshua is sy naam - self dat dié nasies verantwoordelik gehou word. Dit kan dus nie moontlik wees dat Hy uit dié mengelmoes van gehate basternasies 'n nuwe nasie gekies het vir die doel van sy Koninkryk soos deur sommige predikante beweer word nie. Maar vyandskap is haat wat Hyself ingestel het. Die eerste voorval uit hierdie vyandskap en haat was dat Kain vir Abel doodgeslaan het. Die heel eerste wet wat Yahweh ingestel het, was dat Adam en Eva nie van die vrugte van die Boom mag eet nie. In verskeie plekke in die Bybel word mense bome genoem. Die vrug van 'n boom is die deel waarin sy saad is (Génesis 1:11) of by mense hulle kinders of geslag. Hierdie betekenis kan ook in die konkordansie gevind word, en eet in hierdie geval volgens die konkordansie, beteken om geslagtelike gemeenskap te hê. Maar later weer meer hiervan. Nou kan mens die teorie verstaan wat beweer dat Yahweh die sondvloed laat plaasvind het om die ander onsuiwer saadlyn waardeur in daardie stadium die Adamitiese of koninklike ras byna vernietig is, uit te wis. Yahweh kies nou vir Hom 'n suiwer en geskikte gesin uit die suiwer Adamiete wat nog oor was, om 'n nuwe volksplanting ná die sondvloed te begin. Weer eens seën Hy hulle en gee aan Noag en sy seuns wêreldheerskappy. (Génesis 9:2) Satan is egter gou by om deur Kánaän weer 'n bastersaadlyn te begin. So kom hulle by die tyd en gruwels van Sodom en Gomorra. En hiervan lees ons: "... soos Sodom en Gomorra en die stede rondom hulle, wat op dieselfde manier as hierdie mense (die goddelose engele wat saam met Lucifer uit die hemel gewerp is) gehoereer en agter vreemde vlees aangeloop het ... Tog besoedel ook hierdie mense net so in hulle dromerye die vlees en verag die heerskappy." (Judas 1:7,8) Die vernaamste deel van die gruwels van Sodom en Gomorra was dus die rassevermenging. Die heerskappy wat hulle verag, is die mag wat Hy aan Adam en Noag en sy seuns gegee het om oor die wêreld heerskappy te voer. Dis die verstandelike vermoë of wysheid om hulle in staat te stel om te heers. Hierdie besoedeling van die vlees of verbastering in Judas, is veroorsaak deur valse en goddelose leraars, en Hy waarsku hulle: "Wee hulle, want hulle het die weg van Kain bewandel en om loon, hulleself in die verleiding van Bileam gestort." (Juda 1:11) (Later meer oor Bileam). Vanaf Númerie 22 tot in Openbaring, verwyt Yahweh sy volk omdat hulle, hul deur Bileam laat mislei het om met ander rasse te vermeng. Die weg van rassevermenging het by Kain begin. Daarom word dit die weg van Kain genoem. Ons merk dus hier op dat die grootste gruwel van Sodom en Gomorra, was die oortreding van die wet om van die verbode boom te eet m.a.w. om agter vreemde vlees aan te loop en die vlees te besoedel. Ons sien ook dat dit een van die kenmerke is waaraan die valse en goddelose leraars uitgeken kan word, naamlik dat hulle die volk bedrieg deur te sê dat daar geen skriftuurlike bewyse is wat rassevermenging belet nie en baie soortgelyke dinge. (Soortgelyke dinge doen hulle baie - Jeremia ;Markus 7:8; Matthéüs 16;11) In die tyd van Sodom en Gomorra was dit weer vir Yahweh nodig om Abraham en Sarah uit te kies om uit hulle 'n suiwer volk te formeer vir die doel van sy Koninkryk. Hy gee egter nie weer soos by Adam en Noag, heerskappy aan Abraham self nie, maar wel die belofte vir sy nageslag aan die einde van die wêreld of te wel die einde van wêreldheerskappye of koninkryke. Hy begin dus uit Isak 'n volk vir sy koninkryk volgens die hele Bybel en nie 'n kerk nie, en veral nie 'n algemene kerk van nasies nie. Onmiddelik was Satan weer by om hierdie poging te probeer verongeluk. Hy verwek toe Esau by Rebekka (***(1946) Génesis 25:23"En Yahweh het haar geantwoord: Twee nasies is in jou skoot, en twee volke sal van mekaar gaan uit jou liggaam; en die een volk sal sterker wees as die ander volk; en die oudste sal die jongste dien" vers 25 "En die eerste is gebore - rooi, geheel en al soos 'n mantel van hare. Daarom het hulle hom Esau genoem." 26: "En daarna is sy broer gebore, ... het hulle hom Jakob genoem.") net soos Kain by Eva (weer die ander saadlyn). Dis nie duidelik hoe hy dit gedoen het nie, maar dat hy dit wel gedoen het, bestaan geen twyfel oor nie. Esau trou toe onder die Kánaäniete met twee bastervroue uit die geslag van Het, die jongste seun van Kánaän. Hulle was vir Isak en Rebekka 'n bitter verdriet. Génesis 26:34-35 en 27:46: ".. en toe Esau sien dat die dogters van Kánaän - die gewraakte geslag sleg was in die oë van sy vader Isak het Esau na Ismael gegaan en Mahalat, die dogter van Ismael, die seun van Abraham, as vrou geneem." Génesis 28:8,9. Al drie sy vroue en die moeder van Amalek was dus basters, soos hyself wat die seun van Satan was. Hierdie geslag van die Kánaäniete en Edomiete het baie skade onder die Adamiete en Israeliete veroorsaak deur vermenging en verbastering dwarsdeur die wêreld onder die mensdom oor die eeue heen te verwek. Daar is meer as honderd plekke in die Bybel waar Yahweh sy toorn, of sy grimmigheid, of sy haat, of sy wraak uitspreek teen hierdie hele geslag van nasies, sy opposisie party, 'n haat wat Hyself in Génesis 3:15 ingestel het. Dié geslag is die hele geslag van Kain, Kánaän en Edom (***Esau). Verreweg die meeste oorloë van die verlede is tussen die twee saadlyne of bevolkingsgroepe met sy oorsprong by Génesis 3:15 gevoer. Die Engelse betekenis van die naam Kain is: "merchant" of "traficar" en die betekenis van Kánaän is ook "merchant" of "traficar". Dit is sekerlik nie toevallig nie. Dis ook hierdie hele geslag waarvan Hy sê: "... sodat van hierdie geslag afgeëis kan word die bloed van al die profete wat vergiet is van die grondlegging van die wêreld af van die bloed van Abel af tot op die bloed van Sagaria wat omgekom het tussen die reukaltaar en die huis van God. Ja, Ek sê vir julle, dit sal afgeëis word van hierdie geslag." (Lukas 11:50-51) "... sodat oor julle kom al die regverdige bloed wat vergiet is op die aarde, van die bloed van die regverdige Abel af tot op die bloed van Sagaria die seun van Beregja, wat julle vermoor het tussen die tempel en die altaar." (Matthéüs 23:35) Dis hier baie duidelik dat Hy nie 'n onderbreking by die sondvloed maak nie, maar 'n ononderbroke saadlyn of geslag vanaf Kain en Abel tot Sagariabewaar. Hierby ingesluit is die geslagte van die Kánaäniete en die Edomiete. Nou, 2000 jaar later, is dit duidelik dat die gruwels van dieselfde geslag of saadlyn van die bose, die ander saadlyn, tussen die saad van die vrou en gemik teen Yahweh, nog steeds gepleeg word. By die geboorte van die Koning, die Seun van Yahweh, het die duiwel dadedlik toegeslaan deurdat sy seun Herodes, 'n Edomiet of Jood uit die geslag van Esau, die seun van Satan, die Seuntjie probeer vermoor. Toe Christus besig was met sy prediking om die koninkryk van die hemel - in opposisie teen Satan - te verkondig, was Satan gou weer by om toe te slaan, en hy vaar in Judas Iskariot in om die Seun van die mens uit te lewer om gedood te word. Nog steeds is dit dieselfde poging vanaf Adam om die koninkryk van Yahweh te verhoed om plaas te vind. In hierdie laaste dae gaan die duiwel ook soos 'n brullende leeu te kere om sy verderwingswerk teen die Adamitiese en Israelitiese volke of saad van die vrou - die heilige saadlyn - te doen sodat hulle vernietig word, hetsy deur oorloë of verbastering of net deur verdorwenheid en slegtigheid as gevolg van dwelmmiddels. Hy kry dit maklik reg omdat sy twee bondgenote en opperdienaars, naamlik die valse profeet en die antichris, die wêreldheerskappy vir ongeveer die laaste 1500 jaar al voer. Hulle is Yahweh se opposisie. Die grootste skade wat Satan God aangedoen het, is die vernietiging van die Adam-Israel geslag deur die besoedeling van die vlees of verbastering, en dit is juis dit waarop die brullende leeu die meeste konsentreer. Dit is kort en bondig gestel hoe die twee partye of saadlyne of geslagte van die Bybel ontstaan en ontwikkel het. Dit is die geslag van die volk of volke van Satan aan die eenkant, of liewer aan sy kant, wat sy diens vir hom doen, of ook genoem die magte van duisternis, linkses of bokke.Linksheid beteken aan die kant, of ondersteuners van Satan. En die hele wêreld gaan verwonderd agter hulle aan, Openbaring 13. Die saadlyn wat die geslag of groep nasies van Yahweh is, is die Adamiete waaruit Abraham en Isak gekies en geformeer is vir die doel van die koninkryk van die hemel ook genoem regverdiges, Israeliete, uitverkorenes, geheiligdes - wat afgesonderdes beteken, of skape. Dit is die heilige saadlyn aan Yahweh se kant. Dit wys dan ook op die twee Gode naamlik die hemelse Vader en Skepper; Yahweh is sy naam ... en die ander god naamlik Satan, Nakash of Lucifer. En uit hulle is ook die twee geeste naamlik, die Heilige Gees en die bose gees. Deur die twee geeste word die twee saadlyne begeestig en die hele Bybel is 'n geskiedenis en program van oorlogvoering tussen dié twee groepe volkere, wedersyds die eiendom van die twee gode en onder hulle invloed. Daarom lees ons dwarsdeur die hele Bybel slegs van nasies en volke en geslagte, maar ongelukkig is dit deur die valse leraars vervals en word daar slegs van geloof en kerk gepraat en gepreek. Dit is nie wat Yahweh ons leer deur sy Heilige Skrif nie. Let veral noukeurig op na hierdie aspek wanneer u die Bybel lees. Dit is uiters belangrik. Yahweh lê in sy Woord die klem op geslagte en nasies en volke. Die leraars lê die klem op gelowiges en die kerk. Ons sien dus dat die Skrif ons leer van twee gode naamlik Yahweh: die skepper van alles en die mens om te heers oor sy werke. Hy is ook die Vader van die kinders van Israel. Maar ons lees nêrens dat Hy die Vader van die Edomiete is nie en nog minder die Vader van die primitiewe menserasse wat voor Adam op die wêreld was nie, maar Hy is wel hulle Skepper. Derdens lees ons van die basternasies op die weg van Kain. Ons hoef Hom nie verder voor te stel nie, want die hele Bybel getuig van Hom en sy Heilige Gees. Dan is daar die god van hierdie wêreld: "Ek sal nie veel meer met julle spreek nie; want die owerste van hierdie wêreld kom en het aan my niks nie"Johannes 14:30. Dit is wat Yahshua self getuig in sy eie woorde" ... naamlik die ongelowiges in wie die god van hierdie wêreld die sinne verblind het:"2 Korinthiërs 4:4. Die hele bybel getuig ook van hom as die Bose en sy bose gees.
Dit maak die dubbele standaarde uit waarmee ons vir die afgelope 2000 jaar te doen het in ons Christelike godsdiens of soos ons maar in die algemeengewoondgeword het om te praat, naamlik "die kerk". Ongelukkig skyn die gruwelike kant altyd aan die wenkant te wees. Die hele 2000 jaar vanaf Yahshua se eerste koms tot sy wederkoms, is "die laaste van die dae". Dit is juis van hierdie tydperk waarvan ons in Openbaring 13:7 lees, "Dit is ook aan hom (die antichris en valse profeet) gegee om oorlog te voer teen die heiliges (afgesonderdes of Israeliete) en hulle te oorwin, en aan hom is mag gegee oor elke stam en taal en nasie". So is dit dan niks anders as profesie wat in vervulling gekom het as ons sê dat die verkeerde kant altyd aan die wenkant is nie. In die Bybel lees ons: "Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei" . Matthéüs 24:24. Die geskiedenis van die Bybel leer ons dat daar altyd 'n groter gedeelte van Israel was wat ontrou was en hulle laat mislei het, en dat daar ook altyd 'n kleiner oorblywende gedeelte was wat getrou gebly het en hulle nie laat mislei het deur die liste van die duiwel nie en so is die toestande ook in ons dae. Ons lees in so baie plekke dat dit die maghebbers, leiers en profete is wat gewoonlik die eerste was om die volk te mislei: So is dit ook presies net so in hierdie dae. Dit is dan waarom deur hierdie boek inligtingverskaf en waarskuwings gerig word. Moet vir geen oomblik dink dat Hy nie van die begin af bewus was van die ontrou van die Adamitiese ras en sy uitverkore volk nie. Hy is alwetend: "Ek is God en daar is niemand soos Ek nie; wat van die begin af verkondig die einde, en van die voortyd af wat nog nie gebeur het nie" Jesaja 46:9-10. Hulle ontrou was dus nie vir Hom 'n onverwagte verrassing nie. Hy het natuurlik ook nie die bose en sy liste onderskat nie. Hy sou sekerlik ook nie onverwags deur Lucifer verras gewees het toe hy teen Hom in die hemel in opstand gekom het. Die vraag is egter: Waarom het Hy Lucifer nie reg in die begin uit die hemel uit vernietig nog voordat hy 'n derde van die engele ook saam met hom mislei het nie? Hy moet mos tog aan die einde vernietig word. Waarom nie liewer aan die begin nie? En waarom het Yahweh nie liewer vir Lucifer alleen in daardie vroeë tyd vernietig nie, maar hom op die aarde neergewerp waar Hy van plan was om sy eie koninkryk op te rig; as Hy geweet het watter skade Lucifer met sy verleiding en verwoestendedade in die hemel so ook op die aarde sou aanrig? Die Bybel gee nie vir ons hierin 'n duidelike uitspraak nie, maar ons kry 'n pragtige duidelike voorbeeld uit die geskiedenis van die hele Bybel waarom Yahweh op so 'n besondere manier te werk gaan om die struikelblokke toe te laat om so ver te gaan: "Wee die wêreld weens die struikelblokke! Want dit is noodsaaklik dat daar struikelblokke kom, maar wee die mens deur wie die struikelblok kom" Matthéüs 18:7. Waarom die struikelblokke? Die hele geskiedenis wys duidelik dat die Bybel nie gaan oor al die rasse en nasies van die wêreld nie, maar slegs oor die geskiedenis van die volk wat geformeer en gekies is en voortdurend vanaf die ou tyd gelouter en beproef en gesuiwer en weer herverkies is vir die doel van die koninkryk. Hy soek net die getroue deel van sy volk Israel wat saam met Hom sal heers in die koninkryk; wat "geroepe en uitverkore en getrou" is (Openbaring 17:14) en baie ander plekke. Die ontroues is nog altyd van tyd tot tyd uitgewerp.Miskien is dit ook wat in die hemel met Lucifer plaasgevind het. Yahweh het hom moontlik toegelaat om voort te gaan om die engele te mislei totdat al die ontroues met hom versamel was en toe werp Hy die hele spul uit "Kyk, in sy dienaars stel Hy geen vertroue nie, en by sy engele ontdek Hy dwaling." (Job 4:18) Die struikelblok dien dus as beproewing. Uit al die bladsye van die Bybel is dit ook duidelik dat daar twee groepe nasies op die wêreld is wat die hoofrol in die Bybel vervul. Die een groep met sy oorsprong uit Adam, die eerste blanke van Génesis 1:26, en die bastergroep nasies met sy oorsprong uit Génesis 3:15. Yahweh het vyandskap gestel tussen dié twee groepe. Die Israeliete is geformeer en gekies uit die suiwer Adamiete en volgens die wet is hulle verbied om met die ander groep nasies te vermeng. Elke keer as sy volk ontrou was en met een of ander nasie uit die groep op die weg van Kain, Kánaän en Esau teen wie Hy vyandskap ingestel het vermeng het, dan het Hy sy volk aan dieselfde nasie oorgegee; en as dit vir die meer getroues onuithoudbaar geword het, het hulle berou gekry en Hom weer gesoek en tot Hom teruggekeer - wat "bekeer" beteken. Maar wat het gebeur met dié Israeliete wat hulle aan die basters vergryp het? 'n Baster mag nie in die vergadering van die Here; dit wil sê Hy met sy volk, kom nie. Deuteronómium 23:2-3 en Nehemía 13:1. Esra 9 en 10 gee ons 'n goeie voorbeeld: Die ontroues is uitgewerp en is nie verder in Israel toegelaat nie. Natuurlik is ook hulle kinders nie toegelaat nie en so is die volk elke keer gesuiwer van die ontroues en die struikelblokke en was daar gedurig 'n suiwer oorblyfsel van Israel op wie Yahweh kon staatmaak. Dit lyk asof dit die patroon en sy doel was wat gevolg is vanaf die revolusie in die hemel en so sal dit bly tot aan die einde van Openbaring. Israel is dus nie 'n soort kerk nie, maar 'n spesiale verkose en geformeerde volk vir die doel van sy koninkryk. 'n Volk wat Hy geïsoleer het as sy onverdienstelike dienaars en waarvan 'n getroue oorblyfsel uiteindelik saam met Hom in Sy koninkryk op aarde, heerskappy sal voer oor al die ander nasies en heerskappye. Dit wil dus voorkom as iets soortgelyks aan 'n soort van volksraadstelsel. 'n Belangrike eienskap is egter dat Hy self Sy uitverkiesings doen. Sy eerste koms en sy wederkoms is volgens die hele verhaal van die Bybel slegs ten opsigte van Sy koninkryk. Die Koninkryk is dan ook die eerste en belangrikste aspek van die hele ganse Bybel. Die spesiale volk wat Hy daarvoor geformeer en uitverkies het, vorm dus 'n onafskeidbare deel van dié Koninkryk. Dié twee aspekte saam vorm dan die hoofrol van die hele drama en geskiedenis en doel van die hele Bybel. Wanneer daar aan die hoofrol van enige drama gepeuter en verander word, dan verander dit die kern van die hele rol en betekenis en tas die doel daarvan aan. Dit is presies wat die duiwel en sy bondgenote dwarsdeur die geskiedenis probeer doen het en ook altyd daarin geslaag het. Hulle stryd is teen Yahweh self gemik, maar Hy is onbereikbaar en daarom voer hulle van die begin af, naamlik van Adam af, die stryd teen Adam en sy geslag. Sy geslag moet die stryd vir Hom teen Sy vyande voer. Daarom is dit Sý stryd wat hulle vir Hom moet voer en derhalwe is Sy vyande ook Sy volk se vyande. Die stryd wat gevoer word, is 'n politieke sowel militante stryd tussen die nasies en volk van Yahweh en dié van die duiwel. Yahweh het Self die vyandskap ingestel tussen die twee groepe nasies en geen wêreldling of wêreldgesag het die reg om dié vyandskap te verander in naasteliefde nie. Die stryd wat daaruit onstaan het, mag niemand in vrede verander nie, want Hy sê Self in baie plekke dat daar geen vrede is nie en die wat dit so preek, preek valse dinge en dus 'n suiwer teken waaraan die valse profete uitgeken kan word. Christus het ook niks verander soos so baie baälpriesters probeer lieg nie. hy het self gesê dat Hy nie gekom het om vrede te bring nie, maar die swaard; en om 'n vuur te kom aansteek. En dit word ook deur Paulus bevestig. Dit sal eers na Sy wederkoms wees dat Hy die vrede sal bring. Dit is nadat die duiwel en sy twee bondgenote naamlik die valse profeet en die Antichris eers met die grootste oorlog van alle tye verslaan is. Dit is 'n oorlog wat Sy volk vir Hom teen sy vyande sal voer tot aan die einde, met ander woorde net voor die begin van die koninkryk van die hemele. Die laaste slag van die laaste oorlog sal Hyself alleen lewer volgens Jesaja 63 om sy almag aan die wêreld te bewys. Dit is in beginsel waarop die hele drama en geskiedenis van die Bybel neerkom en ook die rede vir die dubbele standaarde wat in die godsdiens en in die wêreldheerskappy bestaan. Die mense het die vrye keuse om te besluit aan watter kant van die instellings hulle wil behoort. Satan het egter die dubbele standaarde so subtiel ingestel dat iemand wat nie belangstel om ondersoek in te stel nie, die verskille nie kan onderskei nie, en ongelukkig gewoonlik by die verkeerde kant beland. Die Satan is listig en verleidelik. Daar is sekere mense wat beweer dat die reuse van Adam se dogters afstam met die engele wat saam met Lucifer uit die hemel uitgewerp is, as vaders. Dit is moeilik om te glo dat hulle dit as waarheid kan bewys. Dit is ook onduidelik waarom hulle in Génesis 6 die seuns van God genoem word. Kom ons benader dit uit 'n ander rigting. Die linkse magte probeer ons wysmaak dat alle rasse uit Adam is, maar die argeoloë bewys dat daar menslike rasse voor Adam was en dit moet die donker rasse wees. Goliat het Dawid verag omdat hy 'n mooi blanke seun was. Goliat moes dus swart of donker gewees het; en dan kan dit vir al die reuse geld. Daar is ook 'n bewering dat Nimrod - "was a big black man". Niks kan egter bewys word nie en ook nie dat "die seuns van God" engele was nie. Dit is baie moontlik dat die reuse een van die rasse was wat voor Adam op aarde was. Met hulle groot krag en die aansporing van die duiwel kon hulle mos maklik die wittes oorweldig het en hulle dogters gevat het, met die wittes magteloos teen hulle buitengewone krag. Daar is geen bewys van hulle oorsprong nie. Die mense wat glo dat alle menslike rasse uit Adam is, sal hierdie moontlikheid natuurlik nie aanvaar nie. Veral die vyande van Yahweh of magte van duisternis sal dit heftigbeveg. 1Voor die sondeval genoem in Génesis 3:15, was sy naam Nakash (Hebreeus) of Nagash (Grieks), maar na die sondeval was sy naam Lucifer, wat beteken "gevalleengel". Nakash is die direkte vertaling, beskikbaar uit die Boek van Herinneringe.
|
| Laaste keer geredigeer: 2005 / Geplaas: 31 Maart 2017 |
