| 1 2 3 | |
|
In Die Begin [GÉNESIS] GEN Die Uittog [EXODUS] EXO Die Leviete [LEVÍTIKUS] LEV Die Getalle [NÚMERI] NUM Die Bevele [DEUTERONÓMIUM] DEUT Die Boekrol JeHôWshua (JOS) Die Boekrol van die Rigters (RIG) Die Eerste Boekrol van ShemuEl (1SAM) Die Tweede Boekrol van ShemuEl (2SAM) Die Eerste Boekrol van die Konings (1KON) Die Tweede Boekrol van die Konings (2KON) Die Eerste Boekrol van die Kronieke (1KRO) Die Tweede Boekrol van die Kronieke (2KRO) Die Eerste Boekrol van die Makkabeërs (1MAK) Die Tweede Boekrol van die Makkabeërs (2MAK) Die Boekrol van die Opregte (OPR) Boekrol van die Psalms (PS) Die Spreuke van Salomo (SPR) Die Boekrol Genoem Prediker (PRE) Die Hooglied van Salomo (HOO) Die Boekrol van WYSHEID van Salomo (WvS) Odes van Salomo (OVS) Die WYSHEID van JeHôWshua ben Sirah (WvJ) Die Boekrol van Rut (RUT) Die Boekrol van Judit (JDT) Die Boekrol Ester (EST) Die Boekrol Tobias (TOB) Die Boekrol Job (JOB) Die Boekrol van Henog (HEN) Die Openbaring van Henog (OvH) Die Profeet JôWEl (JOE) Die Profeet Jona (JON) Die Profeet Amos (AMO) Die Profeet Hoséa (HOS) Die Profeet Miga (MIG) Die Profeet JeshaJaH (JES) Die Profeet Nahum (NAH) Die Profeet Habakuk (HAB) Die Profeet TsefánJaH (SEF) Die Profeet JirmeJaH (JER) Die Klaagliedere van JirmeJaH (KLAAG) Die Profesie van Barug (BAR) Die Profeet JeségiEl (ESEG) Die Profeet DaniEl (DAN) Die Eerste Boekrol van Ezra (1EZRA) Die Tweede Boekrol van Ezra (2EZRA) Die Boekrol Ezra (ESRA) Die Profeet ObadJaH (OBA) Die Profeet Haggai (HAG) Die Profeet ZekarJaH (SAG) Die Boekrol NegemJaH (NEH) Die Profeet Maleagi (MAL) Die Boodskap van Jakobus (BvJ) Die Boodskap van Thomas (THO) Die Boodskap van Lukas (LUK) Die Boodskap van MattithJaHûW (MATT) Die Boodskap van Markus (MAR) Die Boodskap van JeHôWganan (JOH) Die Boodskap van Petrus (PET) Die Boodskap van Nikodémus Deel 1 (1NIK) DIE Boodskap van Nikodémus Deel 2 (2NIK) Die Handelinge van die Apostels deur Lukas beskryf (HAN) Die Sendbriewe van Abgarus en JaHWèshua (ABG) Die Brief aan die Hebreërs (HEB) Die Brief van Jakobus aan die verstrooide JisraEliete (JAK) Die Eerste Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (1PET) Die Tweede Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (2PET) Die Eerste Brief van die Apostel JeHôWganan (1JOH) Die Tweede Brief van die Apostel JeHôWganan (2JOH) Die Brief van Judas aan die Apartes (JUD) Die Derde Brief van die Apostel JeHôWganan (3JOH) Die Openbaring van Petrus (OvP) Die Openbaring van JaHWèshua deur JeHôWganan (OPE) Website Builder |
Die valse leraars, wat verbastering verkondig. 2PET 2:1 : MAAR daar was ook valse profete onder die volk, net soos daar onder julle valse leraars sal wees wat verderflike ketterye heimlik sal invoer, en ook teen die Meester wat hulle gekoop het, getuig en 'n vinnige verderf oor hulleself bring; 2PET 2:2 : en baie sal hulle verderflikhede navolg, en om hulle ontwil sal die Weg van die Waarheid gelaster word; 2PET 2:3 : en uit hebsug sal hulle met verdigte woorde voordeel uit julle trek. Oor hulle is die oordeel van lankal af nie werkeloos nie, en hulle verderf sluimer nie. 2PET 2:4 : Want as Elohim die Boodskappers wat oortree het, nie gespaar het nie, maar hulle in die hel gewerp en aan kettings van Duisternis oorgegee het, om vir die oordeel in bewaring gehou te word; [Boekrol van Henog 19:2; 69:28] 2PET 2:5 : en die ou wêreld nie gespaar het nie, maar Noag, die prediker van Geregtigheid, met sewe ander bewaar het toe Hy die vloed oor die wêreld van die verbasterdes gebring het; 2PET 2:6 : en deur die stede van Sodom en Gomorra tot as te verbrand, hulle tot ondergang veroordeel het en as 'n voorbeeld gestel het vir die wat in die toekoms sou wou verbaster; 2PET 2:7 : en die regverdige Lot gered het, wat hom baie gekwel het oor die ontugtige lewe van die besoedelde mense; 2PET 2:8 : want deur wat hy gesien en gehoor het, het dié regverdige man, wat onder hulle gewoon het, dag vir dag sy regverdige siel gepynig oor hulle wettelose werke - 2PET 2:9 : Die Hoogste El weet om die toegewydes uit versoeking te verlos en die wetsverbrekers te bewaar vir die dag van oordeel om gestraf te word; 2PET 2:10 : en veral die wat die vlees in vuile begeerlikheid agternaloop en die koningskap verag. Vermetel en aanmatigend, skroom hulle nie om die koningskinders te belaster nie, 2PET 2:11 : terwyl die Boodskappers, hoewel groter in sterkte en Krag, geen lasterlike oordeel teen hulle by JaHWeH voortbring nie. 2PET 2:12 : Maar hulle, hierdie brute gediertes vanuit die natuur, gebore om gevang en vernietig te word, uiter besoedelde en lasterlike spraak teen dit wat hulle nie ken nie en sal totaal vernietig word in hul eie korrupsie. 2PET 2:13 : en sal die loon van die Ongeregtigheid ontvang. Hulle ag dit weelderig om oordag oproer te maak; hulle is gebrekkig en walglik, swelgend in hul valsheid as hulle met julle saamsmul; 2PET 2:14 : met oë vol verbastering, wat nie ophou om te oortree nie; hulle verlei onvaste siele, hulle het 'n hart geoefen in hebsug, hulle is kinders van die vervloeking. 2PET 2:15 : Hulle het die regte pad verlaat en verdwaal, en die weg gevolg van Bíleam, die seun van Beor, wat die loon van Ongeregtigheid liefgehad het, 2PET 2:16 : maar die bestraffing van sy eie oortreding ontvang het: die stom lasdier het met die stem van 'n adamiet gepraat en die waansinnigheid van die waarsêer verhinder. 2PET 2:17 : Hulle is waterlose fonteine, miswolke voortgedrywe deur 'n stormwind, vir wie die donkerheid van die Duisternis vir ewig bewaar word. 2PET 2:18 : Want deur trotse woorde vol onsin uit te spreek, verlok hulle deur begeerlikhede van die vlees en ontugtigheid, dié wat waarlik die mense ontvlug het wat in dwaling wandel. 2PET 2:19 : Hulle belowe liberalisme aan hulle, terwyl hulle self slawe van korrupsie is; want waardeur 'n mens minderwaardig word, daarvan het hy ook 'n slaaf geword. 2PET 2:20 : Want as hulle, nadat hulle deur die Kennis van die Meester en Verlosser, JaHWèshua die Gesalfde, die besmettinge van die wêreld ontvlug het, hulle tog weer deur hierdie dinge laat verstrik en oorwin word, dan het vir hulle die laaste erger geword as die eerste. 2PET 2:21 : Want dit sou vir hulle beter gewees het, as hulle die Weg van Geregtigheid nie geken het nie, as dat hulle, nadat hulle Haar leer ken het, hulle hul gedistansieer het van die Gebod van Apartheid wat aan hulle oorgelewer is. 2PET 2:22 : Maar oor hulle het gekom wat die ware spreekwoord sê: Die hond het omgedraai na sy eie uitbraaksel, en die gewaste sog om in die modder te rol. [Spreuke 26:11; JeshaJaH 28:8] This website was powered by Ewisoft Website Builder. |
| Inhoud | Disclaimer / Vrywaring |