1   2   3
In Die Begin [GÉNESIS] GEN
Die Uittog [EXODUS] EXO
Die Leviete [LEVÍTIKUS] LEV
Die Getalle [NÚMERI] NUM
Die Bevele [DEUTERONÓMIUM] DEUT
Die Boekrol JeHôWshua (JOS)
Die Boekrol van die Rigters (RIG)
Die Eerste Boekrol van ShemuEl (1SAM)
Die Tweede Boekrol van ShemuEl (2SAM)
Die Eerste Boekrol van die Konings (1KON)
Die Tweede Boekrol van die Konings (2KON)
Die Eerste Boekrol van die Kronieke (1KRO)
Die Tweede Boekrol van die Kronieke (2KRO)
Die Eerste Boekrol van die Makkabeërs (1MAK)
Die Tweede Boekrol van die Makkabeërs (2MAK)
Die Boekrol van die Opregte (OPR)
Boekrol van die Psalms (PS)
Die Spreuke van Salomo (SPR)
Die Boekrol Genoem Prediker (PRE)
Die Hooglied van Salomo (HOO)
Die Boekrol van WYSHEID van Salomo (WvS)
Odes van Salomo (OVS)
Die WYSHEID van JeHôWshua ben Sirah (WvJ)
Die Boekrol van Rut (RUT)
Die Boekrol van Judit (JDT)
Die Boekrol Ester (EST)
Die Boekrol Tobias (TOB)
Die Boekrol Job (JOB)
Die Boekrol van Henog (HEN)
Die Openbaring van Henog (OvH)
Die Profeet JôWEl (JOE)
Die Profeet Jona (JON)
Die Profeet Amos (AMO)
Die Profeet Hoséa (HOS)
Die Profeet Miga (MIG)
Die Profeet JeshaJaH (JES)
Die Profeet Nahum (NAH)
Die Profeet Habakuk (HAB)
Die Profeet TsefánJaH (SEF)
Die Profeet JirmeJaH (JER)
Die Klaagliedere van JirmeJaH (KLAAG)
Die Profesie van Barug (BAR)
Die Profeet JeségiEl (ESEG)
Die Profeet DaniEl (DAN)
Die Eerste Boekrol van Ezra (1EZRA)
Die Tweede Boekrol van Ezra (2EZRA)
Die Boekrol Ezra (ESRA)
Die Profeet ObadJaH (OBA)
Die Profeet Haggai (HAG)
Die Profeet ZekarJaH (SAG)
Die Boekrol NegemJaH (NEH)
Die Profeet Maleagi (MAL)
Die Boodskap van Jakobus (BvJ)
Die Boodskap van Thomas (THO)
Die Boodskap van Lukas (LUK)
Die Boodskap van MattithJaHûW (MATT)
Die Boodskap van Markus (MAR)
Die Boodskap van JeHôWganan (JOH)
Die Boodskap van Petrus (PET)
Die Boodskap van Nikodémus Deel 1 (1NIK)
DIE Boodskap van Nikodémus Deel 2 (2NIK)
Die Handelinge van die Apostels deur Lukas beskryf (HAN)
Die Sendbriewe van Abgarus en JaHWèshua (ABG)
Die Brief aan die Hebreërs (HEB)
Die Brief van Jakobus aan die verstrooide JisraEliete (JAK)
Die Eerste Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (1PET)
Die Tweede Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (2PET)
Die Eerste Brief van die Apostel JeHôWganan (1JOH)
Die Tweede Brief van die Apostel JeHôWganan (2JOH)
Die Brief van Judas aan die Apartes (JUD)
Die Derde Brief van die Apostel JeHôWganan (3JOH)
Die Openbaring van Petrus (OvP)
Die Openbaring van JaHWèshua deur JeHôWganan (OPE)
Website Builder

Die wederkoms van JaHWèshua na JisraEl.

2PET 3:1 : DIT is reeds die tweede brief, geliefdes, wat ek aan julle skrywe. In albei wil ek deur herinnering julle suiwere gesindheid opwek,

2PET 3:2 : sodat julle die woorde kan onthou wat deur die Profete van Apartheid tevore gespreek is, en die gebod van ons, Apostels van die Meester en Verlosser.

2PET 3:3 : Dit moet julle veral weet, dat daar aan die einde van die dae spotters sal kom wat volgens hulle eie begeerlikhede wandel

2PET 3:4 : en sê: Waar is die belofte van Sy wederkoms? Want vandat die vaders ontslaap het, bly alles soos dit was van die begin van die skepping af. [Exodus 32:1]

2PET 3:5 : Want moedswillig vergeet hulle dat daar van lankal af Hemele was en 'n Aarde wat uit water en deur water ontstaan het deur die Woord van Elohim,

2PET 3:6 : waardeur die toenmalige wêreld met water oorstroom is en vergaan het.

2PET 3:7 : Maar die teenswoordige Hemele en die Aarde is deur dieselfde Woord as 'n skat weggelê en word vir die vuur bewaar teen die dag van die oordeel en die verderf van die verbasterde adamiete.

2PET 3:8 : Maar laat hierdie een ding julle nie ontgaan nie, geliefdes, dat een dag by JaHWeH soos duisend jaar is en duisend jaar soos een dag.

2PET 3:9 : JaHWeH vertraag nie die belofte soos sommige dit vertraging ag nie, maar HY is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom.

2PET 3:10 : Maar die Dag van JaHWeH sal kom soos 'n dief in die nag, waarin die Hemele met gedruis sal verbygaan en die elemente sal brand en vergaan, en die Aarde en die werke wat daarop is, sal verbrand. [Boekrol van Henog 91:16; Openbaring 21:1]

2PET 3:11 : Terwyl al hierdie dinge dan vergaan, hoedanig moet julle nie wees deur in Apartheid en eerbaarheid te wandel nie? -

2PET 3:12 : julle wat die koms van die Dag van JaHWeH verwag en verhaas, waardeur die Hemele deur vuur sal vergaan en die elemente sal brand en versmelt.

2PET 3:13 : Maar ons verwag volgens Sy belofte nuwe Hemele en 'n nuwe Aarde waarin Geregtigheid woon. [Boekrol van Henog 91:16; Openbaring 21:1]

2PET 3:14 : Daarom, geliefdes, terwyl julle hierdie dinge verwag, beywer julle dat julle rassuiwer en onberispelik voor Hom bevind mag word in Vrede.

Petrus waarsku teen die valse Apostels en lê klem op die toename in Kennis van JaHWèshua.

2PET 3:15 : EN ag die Lankmoedigheid van onse Meester as Verlossing, soos ons geliefde broeder Paulus ook met die wysheid wat aan hom gegee is, aan julle geskryf het, [Jakobus 3:13-18]

2PET 3:16 : net soos in al die briewe. Hy spreek daarin oor hierdie dinge, waarvan sommige swaar is om te verstaan, wat die ongeleerde en onvaste mense verdraai, net soos die ander Skrifte, tot hul eie verderf.

2PET 3:17 : Noudat julle dit dan vooruit weet, geliefdes, moet julle op jul hoede wees dat julle nie miskien meegesleep word deur die dwaling van besoedelde mense en wegval uit jul eie vastigheid nie.

2PET 3:18 : Maar julle moet toeneem in die Barmhartigheid en Kennis van onse Meester en Verlosser, JaHWèshua die Gesalfde. Aan Hom kom die Majesteit toe, nou en in ewigheid. Amein.

This website was powered by Ewisoft Website Builder.

Inhoud Disclaimer / Vrywaring
3
Pablo Software Solutions Datum
NT