1   2   3   4
In Die Begin [GÉNESIS] GEN
Die Uittog [EXODUS] EXO
Die Leviete [LEVÍTIKUS] LEV
Die Getalle [NÚMERI] NUM
Die Bevele [DEUTERONÓMIUM] DEUT
Die Boekrol JeHôWshua (JOS)
Die Boekrol van die Rigters (RIG)
Die Eerste Boekrol van ShemuEl (1SAM)
Die Tweede Boekrol van ShemuEl (2SAM)
Die Eerste Boekrol van die Konings (1KON)
Die Tweede Boekrol van die Konings (2KON)
Die Eerste Boekrol van die Kronieke (1KRO)
Die Tweede Boekrol van die Kronieke (2KRO)
Die Eerste Boekrol van die Makkabeërs (1MAK)
Die Tweede Boekrol van die Makkabeërs (2MAK)
Die Boekrol van die Opregte (OPR)
Boekrol van die Psalms (PS)
Die Spreuke van Salomo (SPR)
Die Boekrol Genoem Prediker (PRE)
Die Hooglied van Salomo (HOO)
Die Boekrol van WYSHEID van Salomo (WvS)
Odes van Salomo (OVS)
Die WYSHEID van JeHôWshua ben Sirah (WvJ)
Die Boekrol van Rut (RUT)
Die Boekrol van Judit (JDT)
Die Boekrol Ester (EST)
Die Boekrol Tobias (TOB)
Die Boekrol Job (JOB)
Henog (HEN)
Open-Henog (OvH)
JôWEl (JOE)
Jona (JON)
Amos (AMO)
Hoséa (HOS)
Miga (MIG)
JeshaJaH (JES)
Nahum (NAH)
Habakuk (HAB)
TsefánJaH (SEF)
JirmeJaH (JER)
Die Klaagliedere van JirmeJaH (KLAAG)
Die Profesie van Barug (BAR)
Die Profeet JeségiEl (ESEG)
Die Profeet DaniEl (DAN)
Die Eerste Boekrol van Ezra (1EZRA)
Die Tweede Boekrol van Ezra (2EZRA)
Die Boekrol Ezra (ESRA)
Die Profeet ObadJaH (OBA)
Die Profeet Haggai (HAG)
Die Profeet ZekarJaH (SAG)
Die Boekrol NegemJaH (NEH)
Die Profeet Maleagi (MAL)
Die Boodskap van Jakobus (BvJ)
Die Boodskap van Thomas (THO)
Die Boodskap van Lukas (LUK)
Die Boodskap van MattithJaHûW (MATT)
Die Boodskap van Markus (MAR)
Die Boodskap van JeHôWganan (JOH)
Die Boodskap van Petrus (PET)
Die Boodskap van Nikodémus Deel 1 (1NIK)
DIE Boodskap van Nikodémus Deel 2 (2NIK)
Die Handelinge van die Apostels deur Lukas beskryf (HAN)
Die Sendbriewe van Abgarus en JaHWèshua (ABG)
Die Brief aan die Hebreërs (HEB)
Die Brief van Jakobus aan die verstrooide JisraEliete (JAK)
Die Eerste Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (1PET)
Die Tweede Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (2PET)
Die Eerste Brief van die Apostel JeHôWganan (1JOH)
Die Tweede Brief van die Apostel JeHôWganan (2JOH)
Die Brief van Judas aan die Apartes (JUD)
Die Derde Brief van die Apostel JeHôWganan (3JOH)
Die Openbaring van Petrus (OvP)
Die Openbaring van JaHWèshua deur JeHôWganan (OPE)
Website Builder

Jona in die vis; sy gebed en verlosssing.

JON 2:1 : EN Jona het tot JaHWeH sy Elohey gebid uit die ingewande van die vis

JON 2:2 : en gesê: Uit my benoudheid het ek JaHWeH aangeroep, en Hy het my verhoor; uit die binneste van die Doderyk /Sheol het ek geroep om hulp - U het my stem gehoor.

JON 2:3 : U tog het my in die diepte gewerp, in die hart van die see, sodat 'n stroom my omring het; al U bare en U golwe het oor my heengegaan.

JON 2:4 : Toe het ek gesê: Ek is weggestoot, weg van U Oë; tog sal ek weer kyk na die woning van U Apartheid.

JON 2:5 : Waters het my omring tot aan die siel toe, die Afgrond was rondom my; seegras was om my hoof gedraai.

JON 2:6 : Ek het afgedaal tot by die grondslae van die berge, die grendels van die Aarde het my vir altyd ingesluit; maar U het my lewe uit die kuil opgetrek, JaHWeH my Elohey!

JON 2:7 : Toe my siel in my versmag het, het ek aan JaHWeH gedink; en my gebed het tot by U gekom na die woning van U Apartheid.

JON 2:8 : Die wat leuenagtige nietighede vereer, verlaat hulle medelye.

JON 2:9 : Ek daarenteen sal aan U slag met 'n stem van danksegging; wat ek beloof het, sal ek betaal. Die Verlossing behoort aan JaHWeH.

JON 2:10 : Daarop het JaHWeH die vis beveel om Jona op die droë grond uit te spuug.

This website was powered by Ewisoft Website Builder.

Inhoud Disclaimer / Vrywaring
2
Pablo Software Solutions Datum
OT