| 11 | thisis | ||
| Lameg (Set) | Asmua (vrou) | Noag/Menágem |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog(Set)>Metúsalag>Lameg>Asmua> OPR 4:11 : En Lameg was eenhonderd-en-tagtig jaar oud toe hy Asmua, die dogter van Elishah, die seun van Henog, sy oom, as vrou geneem het, en sy het swanger geword. OPR 4:14 : En Metúsalag het hom Noag genoem [Noag - om te rus], en gesê: Die Aarde sal in sy dae rus hê en vry van verdorwenheid wees. En Lameg, sy vader het hom Menágem genoem [Menágem - trooster of vertrooster], en gesê: Dit is hy wat ons sal troos oor ons werk en oor die moeitevolle arbeid van ons hande op die Adamah [die adamiet se Aarde] wat Elohim vervloek het.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |