Plasings
Adam & Gawwah
Gene-Lyn van JaHWèshua
ANDER
Site Map
Website Builder
Kain
Abel
Set
Dogter 1
Dogter 2
Dogter 3
Enos Kenan MahalalEl
Enan
Mered
Ada (dogter)
Silla (dogter)
Jered Henog (Set)            
Pablo Software Solutions
10     thisis
Metúsalag
Elishah
Elimeleg
Melka (dogter)
Naäma/Nahma (dogter)
Lameg (Set) Asmua (vrou)

Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog(Set)>Metúsalag>Lameg>

GEN 5:29 : en hom Noag genoem, want hy het gesê: Dit is hy wat ons sal troos oor ons werk en oor die moeitevolle arbeid van ons hande wat voortkom uit die Adamah[adamiet se Aarde] wat JaHWeH vervloek het.

GEN 5:31 : So was dan al die dae van Lameg sewehonderd-sewe-en-sewentig jaar, en hy het gesterwe.

OPR 3:13 : Die volgende is die geslagte van Henog, Metúsalag, Elishah en Elimeleg, drie seuns, en hulle susters was Melka en Nahma. En toe Metúsalag sewe-en-tagtig jaar oud was is Lameg vir hom gebore.

OPR 4:11 : En Lameg was eenhonderd-en-tagtig jaar oud toe hy Asmua, die dogter van Elishah, die seun van Henog, sy oom, as vrou geneem het, en sy het swanger geword.

OPR 4:14 : En Metúsalag het hom Noag genoem [Noag - om te rus], en gesê: Die Aarde sal in sy dae rus hê en vry van verdorwenheid wees. En Lameg, sy vader het hom Menágem genoem [Menágem - trooster of vertrooster], en gesê: Dit is hy wat ons sal troos oor ons werk en oor die moeitevolle arbeid van ons hande op die Adamah [die adamiet se Aarde] wat Elohim vervloek het.

This website was powered by Ewisoft Website Builder.