| 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 | |
|
In Die Begin [GÉNESIS] GEN Die Uittog [EXODUS] EXO Die Leviete [LEVÍTIKUS] LEV Die Getalle [NÚMERI] NUM Die Bevele [DEUTERONÓMIUM] DEUT Die Boekrol JeHôWshua (JOS) Die Boekrol van die Rigters (RIG) Die Eerste Boekrol van ShemuEl (1SAM) Die Tweede Boekrol van ShemuEl (2SAM) Die Eerste Boekrol van die Konings (1KON) Die Tweede Boekrol van die Konings (2KON) Die Eerste Boekrol van die Kronieke (1KRO) Die Tweede Boekrol van die Kronieke (2KRO) Die Eerste Boekrol van die Makkabeërs (1MAK) Die Tweede Boekrol van die Makkabeërs (2MAK) Die Boekrol van die Opregte (OPR) Boekrol van die Psalms (PS) Die Spreuke van Salomo (SPR) Die Boekrol Genoem Prediker (PRE) Die Hooglied van Salomo (HOO) Die Boekrol van WYSHEID van Salomo (WvS) Odes van Salomo (OVS) Die WYSHEID van JeHôWshua ben Sirah (WvJ) Die Boekrol van Rut (RUT) Die Boekrol van Judit (JDT) Die Boekrol Ester (EST) Die Boekrol Tobias (TOB) Die Boekrol Job (JOB) Die Boekrol van Henog (HEN) Die Openbaring van Henog (OvH) Die Profeet JôWEl (JOE) Die Profeet Jona (JON) Die Profeet Amos (AMO) Die Profeet Hoséa (HOS) Die Profeet Miga (MIG) Die Profeet JeshaJaH (JES) Die Profeet Nahum (NAH) Die Profeet Habakuk (HAB) Die Profeet TsefánJaH (SEF) Die Profeet JirmeJaH (JER) Die Klaagliedere van JirmeJaH (KLAAG) Die Profesie van Barug (BAR) Die Profeet JeségiEl (ESEG) Die Profeet DaniEl (DAN) Die Eerste Boekrol van Ezra (1EZRA) Die Tweede Boekrol van Ezra (2EZRA) Die Boekrol Ezra (ESRA) Die Profeet ObadJaH (OBA) Die Profeet Haggai (HAG) Die Profeet ZekarJaH (SAG) Die Boekrol NegemJaH (NEH) Die Profeet Maleagi (MAL) Die Boodskap van Jakobus (BvJ) Die Boodskap van Thomas (THO) Die Boodskap van Lukas (LUK) Die Boodskap van MattithJaHûW (MATT) Die Boodskap van Markus (MAR) Die Boodskap van JeHôWganan (JOH) Die Boodskap van Petrus (PET) Die Boodskap van Nikodémus Deel 1 (1NIK) DIE Boodskap van Nikodémus Deel 2 (2NIK) Die Handelinge van die Apostels deur Lukas beskryf (HAN) Die Sendbriewe van Abgarus en JaHWèshua (ABG) Die Brief aan die Hebreërs (HEB) Die Brief van Jakobus aan die verstrooide JisraEliete (JAK) Die Eerste Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (1PET) Die Tweede Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (2PET) Die Eerste Brief van die Apostel JeHôWganan (1JOH) Die Tweede Brief van die Apostel JeHôWganan (2JOH) Die Brief van Judas aan die Apartes (JUD) Die Derde Brief van die Apostel JeHôWganan (3JOH) Die Openbaring van Petrus (OvP) Die Openbaring van JaHWèshua deur JeHôWganan (OPE) Website Builder |
Die mens kan verborge skatte aan die aarde ontworstel JOB 28:1 : WANT vir die silwer is daar 'n plek waar dit uitkom, en 'n plek vir die goud wat hulle uitwas. JOB 28:2 : Yster word uit die droë grond gehaal, en koper word uit klip gegiet. JOB 28:3 : Hy stel 'n einde aan Duisternis, en tot die uiterste grens deursoek Hy die boustene van donkerheid en Doodskaduwee. JOB 28:4 : Hy breek 'n mynskag, wég van hom wat bo woon; hulle wat vergeet is deur die voet [daarbo], hulle hang ver van mense af, hulle swaai heen en weer. JOB 28:5 : [Die] Aarde - uit haar kom brood voort, maar onder haar word dit omgewoel soos deur vuur. [Boekrol van Henog 18:3] JOB 28:6 : Plek van saffiere, en haar klippe bevat stoffies van goud vir hom. JOB 28:7 : 'n Pad wat die roofvoël nie ken nie, en die oog van die valk het dit nie gespeur nie; JOB 28:8 : waar die trotse roofdiere nie op trap nie, waar die leeu nie oor stap nie. JOB 28:9 : Hy slaan Sy Hand aan die klipharde rots, Hy woel die berge van die wortel af om. JOB 28:10 : In die rotse breek Hy gange uit, en Sy Oog sien allerhande kosbare dinge. JOB 28:11 : Hy stop waterare toe, dat hulle nie drup nie; en wat verborge was, bring Hy na die Lig. Maar wysheid kan nêrens gevind en met geen skatte gekoop word nie JOB 28:12 : Maar die Wysheid - waar word Sy gevind? En waar is die plek van Verstand? [Profesie van Barug 3:15] JOB 28:13 : Die mens ken nie Haar waarde nie, en Sy word in die Aarde van die lewende nie gevind nie. JOB 28:14 : Die Afgrond sê: In my is Sy nie; en die see sê: By my is Sy nie. JOB 28:15 : Geen fyn goud, en geen silwer as koopprys kan vir Haar afgeweeg word nie. JOB 28:16 : Die goud van Ofir weeg nie teen Haar op nie, ook nie die kosbare onikssteen en saffier nie. JOB 28:17 : Goud en glas kan met Haar nie vergelyk word nie, en vir goue voorwerpe ruil 'n persoon Haar nie. JOB 28:18 : Korale en kristal kan nie genoem word nie, en die besit van die Wysheid is meer werd as robyne. JOB 28:19 : Die topaas van Kuwsh kan nie met Haar vergelyk word nie, suiwer goud word nie teen Haar opgeweeg nie. Wysheid is by Elohim alleen bekend, terwyl Hy vir die mens, as sy wysheid, beskik het die vrees van YaHWeH en die vrees vir die kwaad JOB 28:20 : Die Wysheid dan - waar kom Sy vandaan? En waar is die plek van die Verstand? [Boekrol van Henog 46:3; 2 Ezra 7:26; Openbaring 12:14] JOB 28:21 : Ja, Sy is verborge vir die oë van alles wat leef, en weggesteek vir die vlieënde wesens in die lug. JOB 28:22 : Abáddon en Dood sê: Met ons ore het ons Haar gerug gehoor JOB 28:23 : Elohim ken Haar weg, en Hy ken Haar plek. JOB 28:24 : Want Hy sien tot by die eindes van die Aarde; alles wat onder die Hemele is, aanskou Hy. JOB 28:25 : Toe Hy vir die wind die gewig bepaal en die waters met die maat afgemeet het, JOB 28:26 : toe Hy vir die reën 'n Wet gestel het en 'n weg vir die onweerstraal, JOB 28:27 : toe het Hy Haar gesien en Haar bereken het; Hy het Haar opgestel en Haar ook deurvors. JOB 28:28 : Maar aan die adamiet het Hy gesê: Kyk, die Vrees van My Meester is Wysheid; en om van die besoedeling af te wyk, is Verstand. This website was powered by Ewisoft Website Builder. |
| Inhoud | Disclaimer / Vrywaring |