| 14 | thisis | ||
|
Naäma (vrou) Gam Heber (Noag) |
Kuwsh Mitsrajim Put Kanaän |
Sidon Het Amori Gergasi Hivi Arkee Seni Arodi Simodi Gamoti |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog(Set)>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Gam> Kanaän> GEN 9:22 : En Gam, die vader van Kanaän, het sy vader se naaktheid gesien en dit aan sy twee broers daarbuite te kenne gegee. GEN 10:6 : En die seuns van Gam was: Kuwsh en Mitsrajim en Put en Kanaän. GEN 10:15 : En Kanaän was die vader van Sidon, sy eersgeborene, en Het GEN 10:16 : en die Jebusiete en Amoriete en Girgasiete GEN 10:17 : en die Hewiete en Arkiete en Siniete GEN 10:18 : en die Arwadiete en Semariete en Hamatiete. En daarna het die families van die Kanaäniete hulle versprei. OPR 7:13 : Die seuns van Kanaän was: Sidon, Het, Amori, Gergasi, Hivi, Arkee, Seni, Arodi, Simodi en Gamoti.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |