Plasings
Adam & Gawwah
Gene-Lyn van JaHWèshua
ANDER
Site Map
Website Builder
Kain
Abel
Set
Dogter 1
Dogter 2
Dogter 3
Enos Kenan MahalalEl
Enan
Mered
Ada (dogter)
Silla (dogter)
Jered Henog (Set) Metúsalag
Elishah
Elimeleg
Melka (dogter)
Naäma/Nahma (dogter)
Lameg (Set) Asmua (vrou) Noag/Menágem    
Pablo Software Solutions
14     thisis
Naäma (vrou)
Gam
Heber (Noag)
Sem
Jafet
Elam
Assur
Arpagsad
Lud
Aram (Sem)

Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem>

OPR 5:17 : En Naäma het swanger geword en 'n seun gebaar, en sy het hom Sem genoem en gesê: Elohim het my 'n oorblyfsel gemaak, om saad te vestig in die middel van die Aarde; en Naäma het weer swanger geword en 'n seun gebaar, en sy het hom Jafet genoem en gesê: Elohim het my uitgebrei op die Aarde,

GEN 5:32 : En Noag was vyfhonderd jaar oud, en Noag het die vader geword van Sem, Gam en Jafet.

GEN 10:22 : Die seuns van Sem was: Elam en Assur en Arpagsad en Lud en Aram.

GEN 11:10 : DIT is die genelyn van Sem: Toe Sem honderd jaar oud was, het hy die vader van Arpagsad geword, twee jaar na die vloed.

HEN 89:9 : Maar daardie wit bul wat 'n adamiet geword het, het uit die vaartuig gekom, en die drie bulle saam met hom, en een van die bulle was wit soos die eerste bul [Sem], en een was rooi soos bloed [Jafet], en een swart [Gam]. En daardie wit bul het heengegaan van hulle af. [Génesis 8:18]

 

This website was powered by Ewisoft Website Builder.