Mórdegai se hoë posisie en aansien.
EST 10:1 : DAARNA het koning Ahasvéros 'n belasting op die Aarde en op die kuslande van die see gelê.
EST 10:2 : En al die dade van sy mag en sterkte en die noukeurige berig oor die grootheid van Mórdegai waartoe die koning hom verhoog het, is dit nie beskrywe in die kroniekboeke van die konings van Medië en Persië nie?
EST 10:3 : In die vierde jaar van die regering van Ptolomeus en Cleopatra het Dosithes, wat homself 'n priester uit die stam van Levi noem, saam met sy seun Ptolomeüs hierdie brief oor die Purim gebring. En hulle het gesê dat dit deur Lisímaehos, die seun van Ptolomeüs, in Jerusalem vertaal is.
This website was powered by Ewisoft Website Builder.