| 17 | thisis | ||
|
Selag Anar Askol |
Heber (Selag) |
Peleg Joktan |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> GEN 10:24 : En Arpagsad was die vader van Selag, en Selag van Heber. GEN 10:25 : EN vir Heber is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg, want in sy dae het die Aarde verdeeld geraak; en die naam van sy broer was Joktan. GEN 11:14 : Toe Selag dertig jaar oud was, het hy die vader van Heber geword. GEN 11:16 : Toe Heber vier-en-dertig jaar oud was, het hy die vader van Peleg geword.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |