| 15 | thisis | ||
|
Kuwsh Mitsrajim Put Kanaän |
Seba Háwila Sabta Raéma Sábtega Nimrod |
Mardon/Tammus |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog(Set)>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Gam> Kuwsh> Nimrod> GEN 10:8 : Kuwsh(Swart) was ook die vader van Nimrod. OPR 7:47 : En hy(Nimrod) het gode gemaak van hout en klip, en hy het neergebuig voor hulle en hy het teen JaHWeH gerebelleer. En hy het al sy onderdane en die mense van die Aarde sy besoedelde weë geleer. Maar Mardon, sy seun, [ook genoem Tammus] was nog meer besoedel as sy vader.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |