| 1 2 3 4 5 6 7 8 9 | |
|
In Die Begin [GÉNESIS] GEN Die Uittog [EXODUS] EXO Die Leviete [LEVÍTIKUS] LEV Die Getalle [NÚMERI] NUM Die Bevele [DEUTERONÓMIUM] DEUT Die Boekrol JeHôWshua (JOS) Die Boekrol van die Rigters (RIG) Die Eerste Boekrol van ShemuEl (1SAM) Die Tweede Boekrol van ShemuEl (2SAM) Die Eerste Boekrol van die Konings (1KON) Die Tweede Boekrol van die Konings (2KON) Die Eerste Boekrol van die Kronieke (1KRO) Die Tweede Boekrol van die Kronieke (2KRO) Die Eerste Boekrol van die Makkabeërs (1MAK) Die Tweede Boekrol van die Makkabeërs (2MAK) Die Boekrol van die Opregte (OPR) Boekrol van die Psalms (PS) Die Spreuke van Salomo (SPR) Die Boekrol Genoem Prediker (PRE) Die Hooglied van Salomo (HOO) Die Boekrol van WYSHEID van Salomo (WvS) Odes van Salomo (OVS) Die WYSHEID van JeHôWshua ben Sirah (WvJ) Die Boekrol van Rut (RUT) Die Boekrol van Judit (JDT) Die Boekrol Ester (EST) Die Boekrol Tobias (TOB) Die Boekrol Job (JOB) Die Boekrol van Henog (HEN) Die Openbaring van Henog (OvH) Die Profeet JôWEl (JOE) Die Profeet Jona (JON) Die Profeet Amos (AMO) Die Profeet Hoséa (HOS) Die Profeet Miga (MIG) Die Profeet JeshaJaH (JES) Die Profeet Nahum (NAH) Die Profeet Habakuk (HAB) Die Profeet TsefánJaH (SEF) Die Profeet JirmeJaH (JER) Die Klaagliedere van JirmeJaH (KLAAG) Die Profesie van Barug (BAR) Die Profeet JeségiEl (ESEG) Die Profeet DaniEl (DAN) Die Eerste Boekrol van Ezra (1EZRA) Die Tweede Boekrol van Ezra (2EZRA) Die Boekrol Ezra (ESRA) Die Profeet ObadJaH (OBA) Die Profeet Haggai (HAG) Die Profeet ZekarJaH (SAG) Die Boekrol NegemJaH (NEH) Die Profeet Maleagi (MAL) Die Boodskap van Jakobus (BvJ) Die Boodskap van Thomas (THO) Die Boodskap van Lukas (LUK) Die Boodskap van MattithJaHûW (MATT) Die Boodskap van Markus (MAR) Die Boodskap van JeHôWganan (JOH) Die Boodskap van Petrus (PET) Die Boodskap van Nikodémus Deel 1 (1NIK) DIE Boodskap van Nikodémus Deel 2 (2NIK) Die Handelinge van die Apostels deur Lukas beskryf (HAN) Die Sendbriewe van Abgarus en JaHWèshua (ABG) Die Brief aan die Hebreërs (HEB) Die Brief van Jakobus aan die verstrooide JisraEliete (JAK) Die Eerste Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (1PET) Die Tweede Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (2PET) Die Eerste Brief van die Apostel JeHôWganan (1JOH) Die Tweede Brief van die Apostel JeHôWganan (2JOH) Die Brief van Judas aan die Apartes (JUD) Die Derde Brief van die Apostel JeHôWganan (3JOH) Die Openbaring van Petrus (OvP) Die Openbaring van JaHWèshua deur JeHôWganan (OPE) Website Builder |
Sisinnes en ander bevorder die bou van die Tempel 1EZRA 7:1 : TOE het Sisinnes die goewerneur van Celo-Aram en Fenícië en Satrabusan en hulle metgeselle, die bevele van koning Darius uitgevoer, 1EZRA 7:2 : en ywerig oor die gewyde werke toesig gehou, en die oudstes van die manne van JeHûWdah en owerstes van die Tempel bygestaan. 1EZRA 7:3 : En so het die gewyde werk gefloreer soos Aggeus en ZekarJaH die profete geprofeteer het. 1EZRA 7:4 : En hulle het hierdie dinge voltooi volgens die Bevel van JaHWeH, die Elohey van JisraEl en met die toestemming van Kores, Darius en Artasásta, die konings van Persië. Die Tempel word voltooi 1EZRA 7:5 : EN so is die Huis van Apartheid voltooi in die derde dag van die maand Adar, in die sesde jaar van Darius se koningskap. 1EZRA 7:6 : En die kinders van JisraEl, die priesters en die Leviete en ander wat in gevangeskap was en wat by hulle gevoeg is, het gedoen volgens wat geskryf is in die Boekrolle van Moshè. Die Tempel word ingewy 1EZRA 7:7 : EN vir die inwyding van die Huis van JaHWeH het hulle honderd jong osse geslag, tweehonderd ramme, vierhonderd lammers; 1EZRA 7:8 : en twaalf bokke vir die oortredinge van die hele JisraEl, volgens die getal van die stamme van JisraEl. 1EZRA 7:9 : Die priesters en die Leviete het ook gestaan volgens die stamme, uitgedos in hulle gewade in diens van JaHWeH, die Elohey van JisraEl, volgens die Boek van Moshè, en die deurwagters was by elke Poort. Die manne van JeHûWdah hou die Pasga 1EZRA 7:10 : EN die kinders van JisraEl wat uit gevangeskap gekom het, het die Pasga gevier op die veertiende dag van die eerste maand, daarna is die priesters en die Leviete ingewy. 1EZRA 7:11 : Hulle wat uit die gevangeskap was, is nie almal saam ingewy nie, maar die Leviete is almal saam ingewy. 1EZRA 7:12 : En so het hulle die Pasga aangebied vir almal uit gevangeskap, en vir hulle broers, die priesters en vir hulleself. 1EZRA 7:13 : En die kinders van JisraEl wat uit gevangeskap gekom het, het geëet, almal wat hulleself afgesonder het van die verfoeilikhede [gruwels] van die mense van die Aarde, en hulle het JaHWeH gesoek. Die manne van JeHûWdah verbly hulle in Elohim 1EZRA 7:14 : EN hulle het die Fees van die Ongesuurde Brode gevier, sewe dae lank en was vrolik voor die Aangesig van JaHWeH, 1EZRA 7:15 : omdat Hy die raad van die koning van Assirië in hulle guns gedraai het om hulle hande te versterk in die werke van JaHWeH die Elohey van JisraEl. [Vgl. Ezra 6:13-22] This website was powered by Ewisoft Website Builder. |
| Inhoud | Disclaimer / Vrywaring |