1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13   14   15   16   17   18   19   20   21   22   23   24   25   26   27   28   29   30   31
In Die Begin [GÉNESIS] GEN
Die Uittog [EXODUS] EXO
Die Leviete [LEVÍTIKUS] LEV
Die Getalle [NÚMERI] NUM
Die Bevele [DEUTERONÓMIUM] DEUT
Die Boekrol JeHôWshua (JOS)
Die Boekrol van die Rigters (RIG)
Die Eerste Boekrol van ShemuEl (1SAM)
Die Tweede Boekrol van ShemuEl (2SAM)
Die Eerste Boekrol van die Konings (1KON)
Die Tweede Boekrol van die Konings (2KON)
Die Eerste Boekrol van die Kronieke (1KRO)
Die Tweede Boekrol van die Kronieke (2KRO)
Die Eerste Boekrol van die Makkabeërs (1MAK)
Die Tweede Boekrol van die Makkabeërs (2MAK)
Die Boekrol van die Opregte (OPR)
Boekrol van die Psalms (PS)
Die Spreuke van Salomo (SPR)
Die Boekrol Genoem Prediker (PRE)
Die Hooglied van Salomo (HOO)
Die Boekrol van WYSHEID van Salomo (WvS)
Odes van Salomo (OVS)
Die WYSHEID van JeHôWshua ben Sirah (WvJ)
Die Boekrol van Rut (RUT)
Die Boekrol van Judit (JDT)
Die Boekrol Ester (EST)
Die Boekrol Tobias (TOB)
Die Boekrol Job (JOB)
Die Boekrol van Henog (HEN)
Die Openbaring van Henog (OvH)
Die Profeet JôWEl (JOE)
Die Profeet Jona (JON)
Die Profeet Amos (AMO)
Die Profeet Hoséa (HOS)
Die Profeet Miga (MIG)
Die Profeet JeshaJaH (JES)
Die Profeet Nahum (NAH)
Die Profeet Habakuk (HAB)
Die Profeet TsefánJaH (SEF)
Die Profeet JirmeJaH (JER)
Die Klaagliedere van JirmeJaH (KLAAG)
Die Profesie van Barug (BAR)
Die Profeet JeségiEl (ESEG)
Die Profeet DaniEl (DAN)
Die Eerste Boekrol van Ezra (1EZRA)
Die Tweede Boekrol van Ezra (2EZRA)
Die Boekrol Ezra (ESRA)
Die Profeet ObadJaH (OBA)
Die Profeet Haggai (HAG)
Die Profeet ZekarJaH (SAG)
Die Boekrol NegemJaH (NEH)
Die Profeet Maleagi (MAL)
Die Boodskap van Jakobus (BvJ)
Die Boodskap van Thomas (THO)
Die Boodskap van Lukas (LUK)
Die Boodskap van MattithJaHûW (MATT)
Die Boodskap van Markus (MAR)
Die Boodskap van JeHôWganan (JOH)
Die Boodskap van Petrus (PET)
Die Boodskap van Nikodémus Deel 1 (1NIK)
DIE Boodskap van Nikodémus Deel 2 (2NIK)
Die Handelinge van die Apostels deur Lukas beskryf (HAN)
Die Sendbriewe van Abgarus en JaHWèshua (ABG)
Die Brief aan die Hebreërs (HEB)
Die Brief van Jakobus aan die verstrooide JisraEliete (JAK)
Die Eerste Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (1PET)
Die Tweede Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (2PET)
Die Eerste Brief van die Apostel JeHôWganan (1JOH)
Die Tweede Brief van die Apostel JeHôWganan (2JOH)
Die Brief van Judas aan die Apartes (JUD)
Die Derde Brief van die Apostel JeHôWganan (3JOH)
Die Openbaring van Petrus (OvP)
Die Openbaring van JaHWèshua deur JeHôWganan (OPE)
Website Builder

Die waarde van Wysheid.

SPR 2:1 : MY seun, as jy My Woorde aanneem en My Gebooie by jou bewaar,

SPR 2:2 : sodat jy jou oor laat luister na Wysheid, jou hart neig tot Verstand;

SPR 2:3 : ja, as jy na die Insig roep, na die Verstand jou stem verhef,

SPR 2:4 : as jy Haar soek soos silwer en Haar naspeur soos verborge skatte

SPR 2:5 : dan sal jy die Vrees van JaHWeH verstaan en die Kennis van Elohim vind

SPR 2:6 : want JaHWeH gee Wysheid, uit Sy Mond kom Kennis en Verstand,

SPR 2:7 : en Hy bewaar Wysheid vir die opregtes, Hy is 'n Skild vir die wat in rassuiwerheid wandel

SPR 2:8 : deurdat Hy die Paaie van die Reg bewaak en die Weg van sy toegewydes bewaar;

SPR 2:9 : dan sal jy Geregtigheid en Reg verstaan en regverdigheid - elke suiwer Pad.

SPR 2:10 : Want Wysheid sal in jou hart kom, en Kennis vir jou siel lieflik wees;

SPR 2:11 : Oorleg sal oor jou wag hou, Verstand sal jou bewaak,

SPR 2:12 : om jou te red van die weg van besoedeling, van die man wat valse dinge spreek;

SPR 2:13 : [van] die wat die Paaie van Opregtheid verlaat om op weë van Duisternis te wandel;

SPR 2:14 : die wat hulle verheug in besoedeling, wat juig oor die valse streke van die besoedeldes,

SPR 2:15 : wie se lewenswyse verdraaid is, en wat afwyk van die Weg;

SPR 2:16 : om jou te red van die verbasterde vrou, van die Ontugtige wat met haar woorde vlei [Psalm 18:30]

SPR 2:17 : wat die Vriend van haar jeug verlaat, en die Verbond van haar Elohey vergeet;

SPR 2:18 : want haar huis sink weg na die Dood en haar paaie na die skimme;

SPR 2:19 : almal wat by haar ingaan, kom nie terug nie en bereik die paaie van die lewe nie

SPR 2:20 : sodat jy kan wandel op die Weg van Suiwerheid en die paaie van die regverdiges kan hou;

SPR 2:21 : want die opregtes sal hul in die Aarde vestig, en die rassuiweres sal in haar oorbly,

SPR 2:22 : maar die besoedeldes sal uit die Aarde uitgeroei, en die verraaiers sal uit haar weggeruk word.

This website was powered by Ewisoft Website Builder.

Inhoud Disclaimer / Vrywaring
2
Pablo Software Solutions Datum
OT