1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13   14   15   16   17   18   19   20   21   22   23   24   25   26   27   28   29   30   31
In Die Begin [GÉNESIS] GEN
Die Uittog [EXODUS] EXO
Die Leviete [LEVÍTIKUS] LEV
Die Getalle [NÚMERI] NUM
Die Bevele [DEUTERONÓMIUM] DEUT
Die Boekrol JeHôWshua (JOS)
Die Boekrol van die Rigters (RIG)
Die Eerste Boekrol van ShemuEl (1SAM)
Die Tweede Boekrol van ShemuEl (2SAM)
Die Eerste Boekrol van die Konings (1KON)
Die Tweede Boekrol van die Konings (2KON)
Die Eerste Boekrol van die Kronieke (1KRO)
Die Tweede Boekrol van die Kronieke (2KRO)
Die Eerste Boekrol van die Makkabeërs (1MAK)
Die Tweede Boekrol van die Makkabeërs (2MAK)
Die Boekrol van die Opregte (OPR)
Boekrol van die Psalms (PS)
Die Spreuke van Salomo (SPR)
Die Boekrol Genoem Prediker (PRE)
Die Hooglied van Salomo (HOO)
Die Boekrol van WYSHEID van Salomo (WvS)
Odes van Salomo (OVS)
Die WYSHEID van JeHôWshua ben Sirah (WvJ)
Die Boekrol van Rut (RUT)
Die Boekrol van Judit (JDT)
Die Boekrol Ester (EST)
Die Boekrol Tobias (TOB)
Die Boekrol Job (JOB)
Die Boekrol van Henog (HEN)
Die Openbaring van Henog (OvH)
Die Profeet JôWEl (JOE)
Die Profeet Jona (JON)
Die Profeet Amos (AMO)
Die Profeet Hoséa (HOS)
Die Profeet Miga (MIG)
Die Profeet JeshaJaH (JES)
Die Profeet Nahum (NAH)
Die Profeet Habakuk (HAB)
Die Profeet TsefánJaH (SEF)
Die Profeet JirmeJaH (JER)
Die Klaagliedere van JirmeJaH (KLAAG)
Die Profesie van Barug (BAR)
Die Profeet JeségiEl (ESEG)
Die Profeet DaniEl (DAN)
Die Eerste Boekrol van Ezra (1EZRA)
Die Tweede Boekrol van Ezra (2EZRA)
Die Boekrol Ezra (ESRA)
Die Profeet ObadJaH (OBA)
Die Profeet Haggai (HAG)
Die Profeet ZekarJaH (SAG)
Die Boekrol NegemJaH (NEH)
Die Profeet Maleagi (MAL)
Die Boodskap van Jakobus (BvJ)
Die Boodskap van Thomas (THO)
Die Boodskap van Lukas (LUK)
Die Boodskap van MattithJaHûW (MATT)
Die Boodskap van Markus (MAR)
Die Boodskap van JeHôWganan (JOH)
Die Boodskap van Petrus (PET)
Die Boodskap van Nikodémus Deel 1 (1NIK)
DIE Boodskap van Nikodémus Deel 2 (2NIK)
Die Handelinge van die Apostels deur Lukas beskryf (HAN)
Die Sendbriewe van Abgarus en JaHWèshua (ABG)
Die Brief aan die Hebreërs (HEB)
Die Brief van Jakobus aan die verstrooide JisraEliete (JAK)
Die Eerste Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (1PET)
Die Tweede Brief van die Apostel Petrus aan die verstrooide JisraEliete (2PET)
Die Eerste Brief van die Apostel JeHôWganan (1JOH)
Die Tweede Brief van die Apostel JeHôWganan (2JOH)
Die Brief van Judas aan die Apartes (JUD)
Die Derde Brief van die Apostel JeHôWganan (3JOH)
Die Openbaring van Petrus (OvP)
Die Openbaring van JaHWèshua deur JeHôWganan (OPE)
Website Builder

SPR 3:1 : MY seun, vergeet My Wet nie, en laat jou hart My Gebooie bewaar;

SPR 3:2 : want hulle sal lengte van dae en jare van lewe en Vrede vir jou vermeerder.

SPR 3:3 : Laat Medelye en Waarheid jou nie verlaat nie; bind Hulle om jou hals, skryf Hulle op die tafel van jou hart,

SPR 3:4 : dan sal jy Barmhartigheid vind en suiwer Insig in die Oë van Elohim en die adam.

SPR 3:5 : Vertrou op JaHWeH met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.

SPR 3:6 : Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.

SPR 3:7 : Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees JaHWeH, en vermy besoedeling;

SPR 3:8 : Sy sal genesing wees vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente.

SPR 3:9 : Vereer JaHWeH uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste;

SPR 3:10 : dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van druiwesap.

SPR 3:11 : My seun, verag die Tug van JaHWeH nie, en laat Sy Teregwysing nie jou weersin wek nie,

SPR 3:12 : want JaHWeH tugtig hom wat Hy liefhet, ja, soos 'n vader die seun in wie hy behae het. [Hebreërs 12:6]

SPR 3:13 : Verbly is die adamiet wat Wysheid gevind het, en die adamiet wat Verstand verkry;

SPR 3:14 : want Haar wins is beter as dié van silwer, en Haar produkte suiwerder as goud;

SPR 3:15 : Sy is kosteliker as robyne, en al jou kleinode kan nie met Haar mee vergelyk word nie.

SPR 3:16 : In Haar regterhand is lengte van dae, in Haar linkerhand rykdom en Eer;

SPR 3:17 : Haar Weë is lieflike Weë, en al Haar Paaie is Vrede.

SPR 3:18 : Sy is die Lewensboom vir die wat Haar aangryp, en elkeen wat Haar vashou, sal reguit gaan. [Wysheid van Sirah 24:13; Génesis 3:22]

SPR 3:19 : JaHWeH het deur Wysheid die Aarde gegrond, deur Verstand die Hemele vasgestel; [Wysheid van Salomo 9:9]

SPR 3:20 : deur Sy Kennis het die Afgrond oopgebreek en het die wolke Dou gedrup.

SPR 3:21 : My seun, laat Hulle nie uit jou oë wyk nie, bewaar Wysheid en oorleg.

SPR 3:22 : dan sal Sy die lewe wees vir jou siel en 'n versiersel vir jou hals;

SPR 3:23 : dan sal jy veilig jou weg bewandel en jou voet nie stamp nie;

SPR 3:24 : as jy gaan lê, sal jy nie skrik nie, en lê jy, dan sal jou slaap soet wees.

SPR 3:25 : Jy hoef nie bang te wees vir 'n skielike skrik, of vir die ondergang van die besoedelde as dit kom nie;

SPR 3:26 : want JaHWeH sal jou Vertroue wees, en Hy sal jou voet bewaar vir die strik.

SPR 3:27 : Hou 'n weldaad nie terug van hom aan wie dit toekom as dit in jou mag is om dit te doen nie.

SPR 3:28 : Sê nie vir jou naaste nie: Gaan en kom terug, dan sal ek môre gee - terwyl jy dit het.

SPR 3:29 : Bewerk geen besoedeling teen jou naaste terwyl hy vol vertroue by jou woon nie.

SPR 3:30 : Twis nie sonder oorsaak met 'n adamiet as hy jou nie besoedel het nie.

SPR 3:31 : Wees nie afgunstig op 'n man van geweld en verkies geeneen van sy weë nie.

SPR 3:32 : Want die verkeerde is vir JaHWeH 'n gruwel, maar Sy Verborgenheid is met die opregtes.

SPR 3:33 : Die vloek van JaHWeH is in die huis van die besoedelde, maar Hy seën die woning van die regverdiges.

SPR 3:34 : As dit spotters betref, spot Hy, maar aan die ootmoediges gee Hy Barmhartigheid.

SPR 3:35 : Die wyse sal Eer beërwe, maar die dwase behaal skande.

This website was powered by Ewisoft Website Builder.

Inhoud Disclaimer / Vrywaring
3
Pablo Software Solutions Datum
OT