| 27 | thisis | ||
|
Rebekka (dogter) Laban |
Lea (dogter) Ragel (dogter) Beor Alib Goras |
Bíleam Bela |
OPR 30:18 : In die vierde jaar van Jakob se verblyf in die huis van Laban, het JaHWeH Laban besoek en het hom onthou as gevolg van Jakob, en seuns is vir hom gebore en sy eersgeborene was Beor, en sy tweede was Alib, en sy derde was Goras. NUM 22:5 : Daarop het hy boodskappers gestuur na Bíleam, die seun van Beor, GEN 36:32 : Bela, die seun van Beor, het geregeer in Edom; en die naam van sy stad was Dinhába.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |