| 26 | thisis | ||
|
Us (Nahor) Bus KemûwEl/Kémuel Kesed Haso Pildas Jidlaf BetuEl |
Rebekka (dogter) Laban |
Lea (dogter) Ragel (dogter) Beor Alib Goras |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Nahor> Milka> BetuEl> Laban> GEN 25:20 : En Isak was veertig jaar oud toe hy Rebekka, die dogter van BetuEl, die Arameër uit Paddan-Aram, die suster van Laban, die Arameër, vir hom as vrou geneem het. GEN 29:10 : Toe Jakob Ragel sien, die dogter van Laban, sy moeder se broer, en die vee van Laban, sy moeder se broer, loop Jakob nader en rol die klip weg van die opening van die put, en hy laat die vee drink van Laban, sy moeder se broer. OPR 30:18 : In die vierde jaar van Jakob se verblyf in die huis van Laban, het JaHWeH Laban besoek en het hom onthou as gevolg van Jakob, en seuns is vir hom gebore en sy eersgeborene was Beor, en sy tweede was Alib, en sy derde was Goras.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |