| 26 | thisis | ||
|
Sarai/Sarah (vrou) Hagar (vrou) Ketúra (vrou) |
Isak | Rebekka (vrou) |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> GEN 21:3 : En Abraham het sy seun wat vir hom gebore is, wat Sarah vir hom gebaar het, Isak genoem. GEN 24:67 : En Isak het haar in die tent van sy moeder Sarah ingebring en Rebekka geneem, en sy het sy vrou geword; en hy het haar liefgehad. So is Isak dan getroos na die dood van sy moeder. GEN 25:20 : En Isak was veertig jaar oud toe hy Rebekka, die dogter van BetuEl, die Arameër uit Paddan-Aram, die suster van Laban, die Arameër, vir hom as vrou geneem het. 1 KRO 1:34 : En Abraham was die vader van Isak. Die seuns van Isak was Esau en JisraEl;
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |