| 25 | thisis | ||
| Abram/Abraham |
Sarai/Sarah (vrou) Hagar (vrou) Ketúra (vrou) |
Isak |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> GEN 11:29 : En Abram en Nahor het vir hulle vroue geneem. Die naam van Abram se vrou was Sarai, en die naam van Nahor se vrou was Milka, die dogter van Haran, die vader van Milka en die vader van Jiska. GEN 16:3 : Toe neem Sarai, die vrou van Abram, Hagar#, die Egiptiese, haar slavin - nadat Abram tien jaar in die Aarde van Kanaän gewoon het - en gee haar aan haar man Abram om sy vrou te wees. GEN 17:15 : Verder het Elohim aan Abraham gesê: Sarai, jou vrou, moet jy nie Sarai noem nie, maar haar naam sal Sarah wees.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |