| 24 | thisis | ||
|
Amtelo (vrou) Nahor/Nohar (Tera) Haran Soba |
Abram/Abraham |
Sarai/Sarah (vrou) Hagar (vrou) Ketúra (vrou) |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> GEN 11:27 : En dit is die genelyn van Tera: Tera het die vader geword van Abram, Nahor en Haran, en Haran van Lot. OPR 7:51 : Tera was sewentig jaar oud toe hy hom verwek het, en Tera het die seun wat vir hom gebore is, Abram genoem, omdat die koning(Nimrod) hom in daardie dae verhoog* het, en hom waardig gemaak het bo al die prinse wat saam met hom was. GEN 11:29 : En Abram en Nahor het vir hulle vroue geneem. Die naam van Abram se vrou was Sarai, en die naam van Nahor se vrou was Milka, die dogter van Haran, die vader van Milka en die vader van Jiska. GEN 16:3 : Toe neem Sarai, die vrou van Abram, Hagar#, die Egiptiese, haar slavin - nadat Abram tien jaar in die Aarde van Kanaän gewoon het - en gee haar aan haar man Abram om sy vrou te wees. GEN 16:15 : En Hagar het vir Abram 'n seun gebaar; en Abram het sy seun wat Hagar gebaar het, Jismael genoem. GEN 17:5 : Daarom sal hulle jou nie meer Abram (verhewe vader) noem nie, maar jou naam sal wees Abraham (vader van menigtes), want Ek maak jou 'n vader van 'n menigte van nasies. GEN 17:15 : Verder het Elohim aan Abraham gesê: Sarai, jou vrou, moet jy nie Sarai noem nie, maar haar naam sal Sarah wees.
GEN 21:3 : En Abraham het sy seun wat vir hom gebore is, wat Sarah vir hom gebaar het, Isak genoem.
GEN 25:1 : EN Abraham het weer ' n vrou geneem en haar naam [was] Ketúra#.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |