| 22 | thisis | ||
| Nahor (Serug) | Tera |
Amtelo (vrou) Nahor/Nohar (Tera) Haran Soba |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> GEN 11:24 : Toe Nahor nege-en-twintig jaar oud was, het hy die vader van Tera geword. GEN 11:27 : En dit is die genelyn van Tera: Tera het die vader geword van Abram, Nahor en Haran, en Haran van Lot. OPR 7:50 : Tera het 'n vrou geneem en haar naam was Amtelo, die dogter van Kornebo; en die vrou van Tera het swanger geword en het 'n seun vir hom gebaar in daardie dae. [Tera het dus 'n ander vrou gehad wat die ma was van die twee seuns]. OPR 7:41 : Hy(Nimrod) het Tera, die seun van Nahor, as die prins van sy leërmag aangestel en hy het hom waardig gemaak en hom verhef bo al die prinse. OPR 45:21 : Jakob het 'n boodskap gestuur na Aram, die seun van Soba, die seun van Tera, en hy het vir sy seun Benjamin geneem MegalJaH, die dogter van Aram, en sy het gekom na die Aarde van Kanaän na die huis van Jakob. En Benjamin was tien jaar oud toe hy MegalJaH, die dogter van Aram, as 'n vrou geneem het.
*Kornebo: Die enigste plek waar die naam gevind word This website was powered by Ewisoft Website Builder. |