Plasings
Adam & Gawwah
Gene-Lyn van JaHWèshua
ANDER
Site Map
Website Builder
Kain
Abel
Set
Dogter 1
Dogter 2
Dogter 3
Enos Kenan MahalalEl
Enan
Mered
Ada (dogter)
Silla (dogter)
Jered Henog (Set) Metúsalag
Elishah
Elimeleg
Melka (dogter)
Naäma/Nahma (dogter)
Lameg (Set) Asmua (vrou) Noag/Menágem Naäma (vrou)
Gam
Heber (Noag)
Sem
Jafet
Elam
Assur
Arpagsad
Lud
Aram (Sem)
Selag
Anar
Askol
Heber (Selag) Peleg
Joktan
Jen\Rehu Serug Nahor (Serug) Tera Amtelo (vrou)
Nahor/Nohar (Tera)
Haran
Soba
Abram/Abraham Sarai/Sarah (vrou)
Hagar (vrou)
Ketúra (vrou)
Isak Rebekka (vrou)
Esau
Jakob/Israel
                       
Pablo Software Solutions
30     thisis
Lea (Vrou van Jakob)
Silpa (vrou)
Ragel (vrou)
Bilha (vrou)
JôWsef
Ben-Oni/Benjamin
MegalJaH (1ste Vrou)
Aribat (vrou)
Kislon
!!
na Paran

Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> NaämaSem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Ragel> Ben-Oni>

GEN 35:18 : En toe haar(Ragel) siel uitgaan - want sy het gesterwe - noem sy hom Ben-Oni. Maar sy vader het hom Benjamin genoem.

GEN 46:21 : En die seuns van Benjamin: Bela en Beger en Asbel, Gera en Naäman, Egi en Ros, Muppim en Huppim en Ard.

NUM 1:37 : hulle geteldes van die stam van Benjamin was vyf-en-dertigduisend-vierhonderd.

NUM 26:38 : Die seuns van Benjamin volgens hulle families: van Bela die familie van die Baliete; van Asbel die familie van die Asbeliete; van Ahíram die familie van die Ahiramiete; (die enigste plek in die Bybel waar ons die naam Ahíram kry. (Bewoording presies dieselfde as 1933 vertaling))

NUM 26:40 : En die seuns van Bela was: Ard en Naäman; Ard die familie van die Ardiete; van Naäman die familie van die Naämiete.

OPR 45:21 : Jakob het 'n boodskap gestuur na Aram, die seun van Soba, die seun van Tera, en hy het vir sy seun Benjamin geneem MegalJaH, die dogter van Aram, en sy het gekom na die Aarde van Kanaän na die huis van Jakob. En Benjamin was tien jaar oud toe hy MegalJaH, die dogter van Aram, as 'n vrou geneem het.

OPR 45:22 : En MegalJaH het swanger geword en het vir Benjamin gebaar: Bela, Beger, Asbell, Gera en Naäman, vyf seuns. En Benjamin het daarna gegaan en as vrou geneem Aribat, die dogter van Simran, die seun van Abraham, behalwe sy eerste vrou, en hy was agtien jaar oud. En Aribat het vir Benjamin gebaar: Egi, Ros, Muppim, Huppim en Ard, vyf seuns.

NUM 34:21 : van die stam van Benjamin EliDad, die seun van Kislon;

 

This website was powered by Ewisoft Website Builder.