| 27 | thisis | ||
| Isak | Rebekka (vrou) |
Esau Jakob/Israel |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> GEN 24:67 : En Isak het haar in die tent van sy moeder Sarah ingebring en Rebekka geneem, en sy het sy vrou geword; en hy het haar liefgehad. So is Isak dan getroos na die dood van sy moeder. GEN 25:25 : En die eerste is gebore - met 'n rooierige, harige pels. Daarom het hulle hom Esau genoem. GEN 25:26 : En daarna is sy broer gebore, terwyl sy hand die hakskeen van Esau vashou. Daarom het hulle hom Jakob genoem. En Isak was sestig jaar oud by hulle geboorte. [2 Ezra 6:8]
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |