| 29 | thisis | ||
|
Esau Jakob/Israel |
Lea (Vrou van Jakob) Silpa (vrou) Ragel (vrou) Bilha (vrou) |
Dan Náftali |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Bilha> GEN 29:29 : En Laban het aan sy dogter Ragel sy slavin Bilha gegee as slavin vir haar. [Boekrol van die Opregte 36:13] GEN 30:4 : Daarop het sy(Ragel) aan hom haar slavin Bilha as vrou gegee, en Jakob het by haar ingegaan. GEN 30:6 : Toe sê Ragel: Elohim het aan my Reg verskaf en my ook verhoor en my 'n seun gegee. Daarom het sy hom Dan genoem. GEN 30:8 : Toe sê Ragel: Ek het 'n sterk worsteling met my suster geworstel en ook oorwin. En sy het hom Náftali genoem.
Bilha begin by Ragel. Geen ander begin-punt gevind nie.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |