| 30 | thisis | ||
|
Lea (Vrou van Jakob) Silpa (vrou) Ragel (vrou) Bilha (vrou) |
Dan Náftali |
Aflalet (vrou) Ahísamag Suham (Suhamiete) Jogli !! na Paran |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Bilha> Dan> GEN 30:6 : Toe sê Ragel: Elohim het aan my Reg verskaf en my ook verhoor en my 'n seun gegee. Daarom het sy hom Dan genoem. GEN 46:23 : En die seuns van Dan: Husim. NUM 1:39 : hulle geteldes van die stam van Dan was twee-en-sestigduisend-sewehonderd. OPR 45:7 : .... En Dan het na die Aarde van Moab gegaan en het as vrou geneem Aflalet, die dogter van Hamudan, die Moabiet. En hy het haar na die Aarde van Kanaän gebring. OPR 45:8 : En Aflalet was onvrugbaar, sy het geen kinders gehad nie. En Elohim het later aan Aflalet, die vrou van Dan, gedink en sy het swanger geraak en 'n seun gebaar en sy het hom Husim genoem. NUM 34:22 : en van die stam van Dan se kinders as owerste - Bukki, die seun van Jogli;
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |