| 32 | thisis | ||
|
MegalJaH (1ste Vrou) Aribat (vrou) Kislon !! na Paran |
Bela (Baliete) Beger Asbel/Asbell (Asbeliete) Gera Ahíram (Ahiramiete) Naäman |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Ragel> Ben-Oni> Asbel> GEN 46:21 : En die seuns van Benjamin: Bela en Beger en Asbel, Gera en Naäman, Egi en Ros, Muppim en Huppim en Ard. NUM 26:38 : Die seuns van Benjamin volgens hulle families: van Bela die familie van die Baliete; van Asbel die familie van die Asbeliete; van Ahíram die familie van die Ahiramiete; (die enigste plek in die Bybel waar ons die naam Ahíram kry) OPR 45:22 : En MegalJaH het swanger geword en het vir Benjamin gebaar: Bela, Beger, Asbell, Gera en Naäman, vyf seuns. En Benjamin het daarna gegaan en as vrou geneem Aribat, die dogter van Simran, die seun van Abraham, behalwe sy eerste vrou, en hy was agtien jaar oud. En Aribat het vir Benjamin gebaar: Egi, Ros, Muppim, Huppim en Ard, vyf seuns.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |