| 30 | thisis | ||
|
Lea (Vrou van Jakob) Silpa (vrou) Ragel (vrou) Bilha (vrou) |
Gad Aser |
Sifjon/Sefon (Sefoniete) Haggi (Haggiete) Suni (Suniete) Esbon Eri (Eriete) Aródi Areëli Osni? (Osniete) !! na Paran |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Silpa> Gad> GEN 30:11 : Toe sê Lea: Rykdom! En sy het hom Gad genoem. GEN 46:16 : En die seuns van Gad: Sifjon en Haggi, Suni en Esbon, Eri en Aródi en Areëli. NUM 1:25 : hulle geteldes van die stam van Gad was vyf-en-veertigduisend-seshonderd-en-vyftig. NUM 26:15 : Die seuns van Gad volgens hulle families: van Sifjon (enigste plek in die Bybel waar ons Sefon kry) die familie van die Sefoniete; van Haggi die familie van die Haggiete; van Suni die familie van die Suniete; NUM 26:16 : van (enigste plek in die Bybel waar ons Osni kry) die familie van die Osniete; van Eri die familie van die Eriete; NUM 26:17 : van (enigste plek in die Bybel waar ons Arod kry) die familie van die Arodiete; van Areëli die familie van die Areëliete.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |