| 30 | thisis | ||
|
Lea (Vrou van Jakob) Silpa (vrou) Ragel (vrou) Bilha (vrou) |
Ruben Símeon Levi JeHûWdah Issaskar/Íssaskar Sébulon Dina (dogter) |
Arida (vrou) Assan !! na Paran |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Lea> Issaskar> GEN 30:18 : Toe sê Lea: Elohim het my loon gegee, omdat ek my slavin aan my man gegee het. En sy het hom Issaskar genoem. GEN 46:13 : En die seuns van Issaskar: Tola en Puwa en Job en Simron. 1 KRO 7:1 : EN die seuns van Íssaskar was: Tola en Pua, Jasub en Simron, vier. NUM 1:29 : hulle geteldes van die stam van Issaskar was vier-en-vyftigduisend-vierhonderd. NUM 26:23 : Die seuns van Issaskar volgens hulle families: Tola die familie van die Tolaïete; van Puwa die familie van die Puniete; NUM 26:24 : van Jasub die familie van die Jasubiete, van Simron die familie van die Simroniete. OPR 45:5 : Levi en Issaskar het na die Aarde van die Ooste gegaan en hulle het vir hulself geneem as vroue die dogters van Jobab, die seun van Joktan, die seun van Heber en Jobab, die seun van Jakob (pas nie hier nie), en het twee dogters gehad. Die naam van die oudste was Adina, en die naam van die jongste was Arida. OPR 45:6 : Levi het Adina geneem en Issaskar het Arida geneem... OPR 45:7 : Arida het vir Issaskar gebaar: Tola, Puwa, Job, Simron, vier seuns. .... NUM 34:26 : en van die stam van Issaskar se kinders as owerste PáltieEl, die seun van Assan;
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |