| 30 | thisis | ||
|
Lea (Vrou van Jakob) Silpa (vrou) Ragel (vrou) Bilha (vrou) |
Ruben Símeon Levi JeHûWdah Issaskar/Íssaskar Sébulon Dina (dogter) |
Gerson (Gersoniete) Kehat (Kehatiete) Merári (Merariete) JoWkêbed (dogter) |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Lea> Levi> GEN 29:34 : En sy(Lea) het weer bevrug geword en 'n seun gebaar en gesê: Nou eindelik sal my man aan my geheg wees, omdat ek vir hom drie seuns gebaar het. Daarom het sy hom Levi genoem. GEN 46:11 : En die seuns van Levi: Gerson, Kehat en Merári. EXO 2:1 : EN 'n man uit die huis van Levi het gegaan en 'n dogter van Levi geneem. EXO 2:2 : En die vrou het swanger geword en 'n seun(Moshè) gebaar. En toe sy sien dat hy suiwer was, het sy hom drie mane [se dae] weggesteek. NUM 26:59 : En die naam van Amram se vrou was JoWkêbed, die dogter van Levi wat vir Levi in Egipte gebore is; NUM 3:32 : En die hoof van die owerstes van Levi moet wees El-Azar, die seun van Aäron, die priester, die toesighouer oor die wat die diens van die Apartheid waarneem. OPR 45:5 : Levi en Issaskar het na die Aarde van die Ooste gegaan en hulle het vir hulself geneem as vroue die dogters van Jobab, die seun van Joktan, die seun van Heber en Jobab, die seun van Jakob (pas nie hier nie), en het twee dogters gehad. Die naam van die oudste was Adina, en die naam van die jongste was Arida. OPR 45:6 : Levi het Adina geneem en Issaskar het Arida geneem en hulle het tot by die Aarde van Kanaän, by hulle vader se huis, gekom. En Adina het vir Levi gebaar: Gerson, Kehat, Merari, drie seuns.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |