| 34 | thisis | ||
| JoWkêbed (vrou uit Levi) |
Moshè Aäron Mirjam (dogter) |
Nadab Abíhu El-Azar Itamar |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Lea> Levi> Kehat> Amram> JoWkêbed> Aäron> EXO 6:20 : En Amram het JoWkêbed, sy tante, vir hom as vrou geneem, en sy het vir hom Aäron en Moshè gebaar. En die lewensjare van Amram was honderd-sewe-en-dertig jaar. EXO 6:23 : En Aäron het EliSheba, die dogter van Ammínadab, die suster van Nagson, vir hom as vrou geneem; en sy het vir hom gebaar: Nadab en Abíhu, El-Azar en Itamar. NUM 20:28 : En Moshè het Aäron se klere uitgetrek en dit sy seun El-Azar aangetrek. En Aäron het daar gesterwe op die top van die berg, maar Moshè en El-Azar het van die berg afgeklim.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |