Plasings
Adam & Gawwah
Gene-Lyn van JaHWèshua
ANDER
Site Map
Website Builder
Kain
Abel
Set
Dogter 1
Dogter 2
Dogter 3
Enos Kenan MahalalEl
Enan
Mered
Ada (dogter)
Silla (dogter)
Jered Henog (Set) Metúsalag
Elishah
Elimeleg
Melka (dogter)
Naäma/Nahma (dogter)
Lameg (Set) Asmua (vrou) Noag/Menágem Naäma (vrou)
Gam
Heber (Noag)
Sem
Jafet
Elam
Assur
Arpagsad
Lud
Aram (Sem)
Selag
Anar
Askol
Heber (Selag) Peleg
Joktan
Jen\Rehu Serug Nahor (Serug) Tera Amtelo (vrou)
Nahor/Nohar (Tera)
Haran
Soba
Abram/Abraham Sarai/Sarah (vrou)
Hagar (vrou)
Ketúra (vrou)
Isak Rebekka (vrou)
Esau
Jakob/Israel
Lea (Vrou van Jakob)
Silpa (vrou)
Ragel (vrou)
Bilha (vrou)
JôWsef
Ben-Oni/Benjamin
                   
Pablo Software Solutions
32     thisis
Asenat (vrou)
!!
Manasse
Efraim
1ste Vrou
Aramese byvrou
Abiëser
Segem (Sigmiete)
Hefer (Hefriete)
Semída (Semidaïete)
Jaïr
Nobag
Efod
na Paran

Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> NaämaSem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Ragel> JôWsef> Asenat> Manasse

GEN 46:20 : En vir JôWsef is in die Aarde van Egipte gebore Manasse en Efraim wat Asenat, die dogter van Potiféra, die priester van On, vir hom gebaar het.

NUM 1:35 : hulle geteldes van die stam van Manasse was twee-en-dertigduisend-tweehonderd.

NUM 26:29 : Die seuns van Manasse: van Magir die familie van die Magiriete. En Magir was die vader van Gílead; van Gílead die familie van die Gileadiete.

NUM 26:30 : Dit is die seuns van Gílead: van Jeser die familie van die Jesriete; van Helek die familie van die Helkiete;

1 KRO 7:14 : DIE seuns van Manasse was AsriEl wat [sy vrou] gebaar het; sy Aramese byvrou het Magir gebaar, die vader van Gílead;

JOS 17:2 : ook die ander kinders van Manasse, volgens hulle families, het 'n aandeel ontvang: die kinders van Abiëser en die kinders van Helek en die kinders van Asri-El en die kinders van Segem en die kinders van Hefer en die kinders van Semída; hulle is die manlike kinders van Manasse, die seun van JôWsef, volgens hulle families.

NUM 32:41 : En Jaïr, die seun van Manasse, het gegaan en hulle tentdorpe ingeneem en dit tentdorpe van Jaïr genoem.

NUM 32:42 : En Nobag het gegaan en Kenat en die onderhorige plekke ingeneem en vir haar die naam Nobag gegee.

NUM 34:23 : van die kinders van JôWsef: van die stam van Manasse se kinders as owerste HanniEl, die seun van Efod;

 

This website was powered by Ewisoft Website Builder.