| 34 | thisis | ||
|
1ste Vrou Aramese byvrou Abiëser Segem (Sigmiete) Hefer (Hefriete) Semída (Semidaïete) Jaïr Nobag Efod na Paran |
Selófhad |
Magla Noa Hogla Milka Tirsa |
NUM 26:33 : Maar Selófhad, die seun van Hefer, het geen seuns gehad nie, maar net dogters. En die name van die dogters van Selófhad was: Magla en Noa, Hogla, Milka en Tirsa. NUM 27:8 : En met die kinders van JisraEl moet jy spreek en sê: As iemand sterwe en geen seun het nie, moet julle sy erfdeel op sy dogter laat oorgaan. NUM 36:11 : Magla , Tirsa en Hogla en Milka en Noa, die dogters van Selófhad, het die vroue geword van die seuns van hulle ooms; NUM 36:12 : hulle het die vroue geword [van manne] uit die families van die kinders van Manasse, die seun van JôWsef. So het dan hulle erfdeel gebly in die stam van die familie van hulle vader.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |