| 32 | thisis | ||
|
Sua (vrou) Tamar (byvrou) (vrou van Er, vrou van Onan) Hur Sobal na Paran |
Peres (Parsiete) Serag (Sargiete-die 2de?) |
Simri Etan Heman Kalkol Dara Sabdi |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Lea> JeHûWdah> Tamar> Serag> GEN 38:30 : En daarna is sy(Peres) broer gebore aan wie se hand die rooi draad was. En hulle het hom Serag genoem. 1 KRO 2:6 : En die seuns van Serag was: Simri en Etan en Heman en Kalkol en Dara; almal saam vyf. NUM 26:20 : En die seuns van JeHûWdah volgens hulle families: van Sela die familie van die Selaniete; van Peres die familie van die Parsiete; van Serag die familie van die Sargiete. (Ander Sargiete bestaan reeds. Sien: Serag) JOS 7:1 : MAAR die kinders van JisraEl het hulle vergryp aan die bangoed; want Agan, die seun van Karmi, die seun van Sabdi, die seun van Serag, van die stam van JeHûWdah, het van die bangoed geneem, sodat die Woede van JaHWeH ontvlam het teen die kinders van JisraEl.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |