| 34 | thisis | ||
|
Hesron (Hesroniete) Hamul (Hamuliete) |
JerágmeEl Ram Kelúbai/Kaleb? |
AgiJaH (vrou) Atára (vrou) |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Lea> JeHûWdah> Tamar> Peres> Hesron> JerágmeEl> 1 KRO 2:9 : En die seuns van Hesron wat vir hom gebore is, was JerágmeEl en Ram en Kelúbai. 1 KRO 2:25 : En die seuns van JerágmeEl, die eersgeborene van Hesron; was: die eersgeborene Ram; verder Buna en Oren en Osem [uit] AgiJaH. 1 KRO 2:26 : JerágmeEl het nog 'n ander vrou gehad en haar naam [was] Atára; sy was die moeder van Onam.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |