| 39 | thisis | ||
| Ragab (vrou van Salma) | Boas | Rut (vrou van Boas) |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Lea> JeHûWdah> Tamar> Peres> Hesron> Ram> Ammínadab> Nagson> Salma> Ragab> Boas> 1 KRO 2:11 : En Nagson was die vader van Salma, en Salma van Boas; 1 KRO 2:12 : en Boas van Obed, en Obed van Isai; RUT 4:13 : So het Boas Rut dan geneem, en sy het sy vrou geword; en hy het by haar ingegaan, en JaHWeH het vir haar swangerskap gegee, en sy het 'n seun gebaar. RUT 4:17 : En die buurvroue het hom 'n naam gegee en gesê: Vir Naómi is 'n seun gebore! En hulle het hom genoem Obed; hy was die vader van Isai, die vader van Dawid.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |