| 38 | thisis | ||
| Salma/Salmon | Ragab (vrou van Salma) | Boas |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Lea> JeHûWdah> Tamar> Peres> Hesron> Ram> Ammínadab> Nagson> Salma> Ragab> 1 KRO 2:11 : En Nagson was die vader van Salma, en Salma van Boas; 1 KRO 2:12 : en Boas van Obed, en Obed van Isai; MATT 1:5 : en Salmon/Salma die vader van Boas by Ragab, en Boas die vader van Obed by Rut, en Obed die vader van Isai, JOS 2:1 : DAAROP het JeHôWshua, die seun van Nun, uit Sittim in die geheim twee manne as verkenners uitgestuur en gesê: Gaan bespied die Aarde en Jérigo. Hulle het toe gegaan en in die huis van 'n herbergier, en haar naam [was] Ragab, ingekom; en hulle het daar gaan slaap. This website was powered by Ewisoft Website Builder. |