| 42 | thisis | ||
| Obed | Isai |
EliAb Abinádab Símea NethanEl Ráddai Osem Dawid (koning) Serúja (dogter) Abigail (dogter) |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Lea> JeHûWdah> Tamar> Peres> Hesron> Ram> Ammínadab> Nagson> Salma> Ragab> Boas> Rut> Obed> Isai> 1 KRO 2:12 : en Boas van Obed, en Obed van Isai; 1 KRO 2:13 : en Isai was die vader van EliAb, sy eersgeborene, en van Abinádab, die tweede, en Símea, die derde; 1 KRO 2:14 : van NethanEl, die vierde, van Ráddai, die vyfde, 1 KRO 2:15 : van Osem, die sesde, van Dawid, die sewende. 1 KRO 2:16 : En hulle susters was Serúja en Abigail. En die seuns van Serúja was: Abísai en JôWab en AsaEl, drie. 1 KRO 2:17 : En Abigail het Amása gebaar en die vader van Amása was Jeter, die Jismaeliet.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |