| 44 | thisis | ||
|
EliAb Abinádab Símea NethanEl Ráddai Osem Dawid (koning) Serúja (dogter) Abigail (dogter) |
Amása |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Lea> JeHûWdah> Tamar> Peres> Hesron> Ram> Ammínadab> Nagson> Salma> Ragab> Boas> Rut> Obed> Isai> Abigail> Amása> 1 KRO 2:16 : En hulle susters was Serúja en Abigail. En die seuns van Serúja was: Abísai en JôWab en AsaEl, drie. 1 KRO 2:17 : En Abigail het Amása gebaar en die vader van Amása was Jeter**, die Jismaeliet.
(word net een maal genoem:Jitra)2 SAM 17:25 : En Absalom het Amása in JôWab se plek oor die leër aangestel; en Amása was die seun van 'n man met die naam van Jitra, die Jismaeliet wat ingegaan het by Abígail, die dogter van Nahas(nie meer die dogter van Isai nie?), die suster van Serúja, JôWab se moeder. This website was powered by Ewisoft Website Builder. |