| 46 | thisis | ||
| Salomo |
Naäma (vrou van Salomo) Tafat (dogter) Basmat (dogter) |
Rehábeam |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Lea> JeHûWdah> Tamar> Peres> Hesron> Ram> Ammínadab> Nagson> Salma> Ragab> Boas> Rut> Obed> Isai> Dawid> Bátseba> Salomo> Naäma> 1 KON 14:21 : EN Rehábeam, die seun van Salomo, was koning in JeHûWdah; een-en-veertig jaar was Rehábeam oud toe hy koning geword het, en sewentien jaar het hy geregeer in Jerusalem, die Stad wat JaHWeH verkies het uit al die stamme van JisraEl om Sy Naam daar te vestig. En die naam van sy moeder was Naäma, die Ammonitiese(Ben-Ammi / Moab / Die straf van Lot se nageslag). 1 KON 14:31 : En Rehábeam het ontslaap met sy vaders en is begrawe by sy vaders in die Stad van Dawid; en die naam van sy moeder was Naäma, die Ammonitiese; en sy seun Abía het in sy plek koning geword.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |