| 48 | thisis | ||
| Rehábeam | AbiJaH/Abía | Máäga (vrou van AbiJaH) |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Lea> JeHûWdah> Tamar> Peres> Hesron> Ram> Ammínadab> Nagson> Salma> Ragab> Boas> Rut> Obed> Isai> Dawid> Bátseba> Salomo> Naäma> Rehábeam> AbiJaH> MATT 1:7 : en Salomo die vader van Rehábeam, en Rehábeam die vader van AbiJaH, en AbiJaH die vader van Asa, 2 KRO 11:18 : En Rehábeam het Maglat, die dogter van Jérimot, die seun van Dawid, [en] van Abíhail, die dogter van EliAb, die seun van Isai, vir hom as vrou geneem. 2 KRO 11:19 : En sy het vir hom seuns gebaar: Jehus en SemarJaH en Saham. 2 KRO 11:20 : En ná haar het hy Máäga, die dogter van Absalom, geneem, en sy het vir hom AbiJaH en Attai en Sisa en Sélomit gebaar. 2 KRO 11:21 : En Rehábeam het Máäga, die dogter van Absalom, liewer gehad as al sy vroue en sy byvroue; hy het naamlik agttien vroue geneem en sestig byvroue; en hy het die vader van agt-en-twintig seuns en sestig dogters geword.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |