| 50 | thisis | ||
| Máäga (vrou van AbiJaH) | Asa | Asúba/Asuba (vrou) |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Lea> JeHûWdah> Tamar> Peres> Hesron> Ram> Ammínadab> Nagson> Salma> Ragab> Boas> Rut> Obed> Isai> Dawid> Bátseba> Salomo> Naäma> Rehábeam> AbiJaH> Máäga> Asa> MATT 1:7 : en Salomo die vader van Rehábeam, en Rehábeam die vader van AbiJaH, en AbiJaH die vader van Asa, MATT 1:8 : en Asa die vader van JeHôWshafat, en JeHôWshafat die vader van JôWram, en JôWram die vader van UzziJaHûW, 1 KON 15:13 : Ja, selfs sy(Asa) moeder Máäga het hy as gebiedster afgesit, omdat sy 'n afgryslike voorwerp vir Asherah (Houtkruis) gemaak het; en Asa het die afgryslike voorwerp omgekap en in die dal Kidron verbrand.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |