| 51 | thisis | ||
| Asa | Asúba/Asuba (vrou) | JeHôWshafat |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Lea> JeHûWdah> Tamar> Peres> Hesron> Ram> Ammínadab> Nagson> Salma> Ragab> Boas> Rut> Obed> Isai> Dawid> Bátseba> Salomo> Naäma> Rehábeam> AbiJaH> Máäga> Asa> Asúba> **1 KON 22:42 : JeHôWshafat was vyf-en-dertig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het vyf-en-twintig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Asúba, die dogter van Silhi. **2 KRO 20:31 : En JeHôWshafat het oor JeHûWdah geregeer; hy was vyf-en-dertig jaar oud toe hy koning geword het, en vyf-en-twintig jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Asúba, die dogter van Silhi .
Die enigste twee verse in die BvH waar die naam Silhi voorkom. This website was powered by Ewisoft Website Builder. |