| 62 | thisis | ||
| Jedída (vrou) | JoshiJaHûW | Sebúdda (vrou van JoshiJaHûW) |
Adam & Gawwah>Set>Enos>Kenan>MahalalEl>Jered>Henog>Metúsalag>Lameg>Asmua> Noag> Naäma> Sem> Arpagsad> Selag> Heber> Peleg> Rehu> Serug> Nahor> Tera> Amtelo> Abram> Sarai> Isak> Rebekka> Jakob> Lea> JeHûWdah> Tamar> Peres> Hesron> Ram> Ammínadab> Nagson> Salma> Ragab> Boas> Rut> Obed> Isai> Dawid> Bátseba> Salomo> Naäma> Rehábeam> AbiJaH> Máäga> Asa> Asúba> JeHôWshafat> JôWram> JekâlJaH> UzziJaHûW> JôWtham> Agas> GizkiJaHûW> Manasse> Amon> Jedída> JoshiJaHûW> MATT 1:10 : en GizkiJaHûW die vader van Manasse, en Manasse die vader van Amon, en Amon die vader van JoshiJaHûW, MATT 1:11 : en JoshiJaHûW die vader van JeHôWjakim en sy broers in die tyd van die Babelse ballingskap. 2 KON 22:1 : JoshiJaHûW was agt jaar oud toe hy koning geword het, en het een-en-dertig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jedída, 'n dogter van AdáJaH, uit Boskat. 2 KON 23:36 : Vyf-en-twintig jaar was JeHôWjakim oud toe hy koning geword het, en elf jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Sebúdda, 'n dogter van PedahJaH, uit Ruma.
This website was powered by Ewisoft Website Builder. |